Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Aldo V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Extremely well-equipped house. Elizabeth House has everything you need to have an amazing stay - from well-equipped kitchen to a magnificent sea view. The house really does have all of the modern conveniences, from dishwasher to Wi-Fi, great swimming pool and comfortable clean beds with great linen. I would definitely recommend the house. Thank you very much Tanya, hope to stay there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderlik, huis het alles wat jy benodig, skoon, veilig, naby alles. Sal weer daar boek, pragtige plek, vriendelike eienaars, behulpsaam en hou jou op hoogte van alles. Het alles wat jy benodig. Daar is soveel om te sê oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Lieflike ligging. Huis het als wat mens nodig het vir lekker rus. Ons het die verblyf baie geniet. Ons was gelukkig om baie goeie weer te hê en die huis is van so 'n aard dat ons heeltyd vanaf kombuis, eetkamer, stoep, braaigeriewe en swembad kon kuier. Sou die weer onguur wees, is die sitkamer/eetkamer gedeelte bo perfek,veral in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n heerlike huis vir groter groepe ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Preston R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Very clean house and plenty space Love the openness and space. Beautiful view of the ocean and enjoy the fresh ocean smell and waves from the deck

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christa C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Fantastiese huis en uitsig. Ons het heerlik gebly. Veilig, netjies en skoon huis. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf
4.6
Okt 2019

Baie mooi, netjies, veilig en ruim. Daar was alles wat ons nodig gehad het in die huis. Dit het gevoel soos huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2019

Fantasties. Elizabeth House is 'n pragtige plek en ons sal dit aanbeveel aan enigiemand. Alles is netjies, modern en lyk presies soos wat op die prente geadverteer word. Die natuurskoon spreek vir homself en ons gasheer was tops. Ons het haar nooit ontmoet nie, maar die e-posse en WhatsApp-boodskappe het ons laat voel asof sy daar by ons was. Haar vriendelikheid en hulp was uitstekend en dit is waarvoor jy soek, veral wanneer jy 'n onbekende plek besoek. Behalwe die 2 strykysters wat nie in die huis gewerk het nie, het ons ons verblyf deeglik geniet. Wat die veiligheid betref, is die huis toegerus met 'n alarm, dit gee jou gemoedsrus. Die enigste ding wat ek nie gehou het nie, was die lang pad wat jou na die Seaview-gebied neem, wat nie baie veilig lyk nie. Baie hutte aan weerskante van die pad en dumpsters dus, dit was waarskynlik die enigste ding wat 'n afdraai was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel P
Lang verblyf
5.0
Des 2018

Pragtige plek met onvergeetlike uitsig. Dis 'n veilige area en baie stil. Spar naby en 'n restaurant is loopafstand. As jy wil rus is dit die plek. Asemrowende uitsig en die swembad was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masi L
Kort verblyf
5.0
Nov 2018

Best place I have been to in ages. I loved Elizabeth House so much. The place is great for a family vacation and I will be coming back again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Excellent place. Clean and neat. Friendly staff. Excellent place to stay. Good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 14)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19260115d4398ac06bd01144bfd1c26ecc85d19f0252ee916c784447e7a766f47d501a9c919d7a8ac8ed3947344ab41f940e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 14) 12 5 1 5 44 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009000767346 25.344554528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang