Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elizabeth House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 100 R3 280 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Elizabeth House is 'n lieflike selfsorghuis in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), teen die Indiese Oseaan. Hier kan gaste 'n pragtige see-uitsig geniet, rustig op die dek met 'n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die hand sit en kyk hoe die son sak terwyl die dolfyne in die branders baljaar, en gedurende winter kan hul kyk hoe die walvisse 'n draai kom maak.

Elizabeth House bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Verder het die huis oor 2 dubbelslaapbanke en 2 enkelslaapbanke. Die huis het 3 badkamers met 'n bad, stort en toilet elk, en 2 gastetoilette.

Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, 'n gietysterpot, kombuisgerei, potte en panne toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea en kuierarea het 'n TV met die volledige DStv-pakket en 'n DVD-speler, 'n binnebraai, en 'n kombuisie met 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot dek, 'n stoep met 'n hangmat, 'n privaat tuin en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en 'n veiligheidsnet is op versoek beskikbaar. Die tuin is omhein en die hekke werk met elektrisiteit. Die alarmstelsel is gekoppel aan 'n privaat sekuriteitsfirma. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 5 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

6

2 x Enkelslaapbank

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elizabeth House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
R 4 100 R 3 280
per nag, vir 14 mense
Vanaf R4 100
R 4 100 R 3 280
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-straat 44, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19260115d4398ac06bd01144bfd1c26ecc85d19f0252ee916c784447e7a766f47d501a9c919d7a8ac8ed3947344ab41f940e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R3 280 per nag, vir 14 mense 12 5 1 5 44 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009000767346 25.344554528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang