Elkoweru Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koningstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Elkoweru Gastehuis is in die hartjie van Namakwaland se mooiste dorp, Springbok, geleë. Die gastehuis bied luukse verblyf en dienste teen sakpastariewe.
Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n kombuisie. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en 'n privaat ingang in.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek, gratis WiFi in elke kamer, 'n toegeruste gimnasium en 'n swembad in. Die huis het 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in perdry, voëlkyk, fietsry, gholf, voetslaan en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Konrad Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 288
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Koningstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Elkoweru Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koningstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap