Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elkoweru Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Konrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 98 resensies vir Elkoweru Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lynette A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A

My kuier was baie lekker en die diens is puik.

Ek het fantasties gebly.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hi there Lynette, thank you for a great review and also for continuously using our services.
See you again soon.

Elkoweru Gastehuis
Juan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Safe and well worth the money.

We stayed in a self-catering unit. It was very clean and tidy. Very safe and had our own parking with our own private motorised gate.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Juan, thank you for the review. We appreciate your support and hope to see you again soon.

Elkoweru Gastehuis
Henriette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Pragtige uitsig.

Heerlike beddens en beddegoed. Het baie lekker gebly. Almal baie vriendelik en hulpvaardig. Die kragopwekker is 'n bonus! Wonderlik. Dankie.

Deon H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Vriendelike mense en baie behulpsame diens.

Baie lekker gebly, baie goeie diens.

Martin G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Veilige oornagstop met netjiese en goeie geriewe.

Baie dankie vir goeie diens op kort kennis.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hallo Martin, dankie so baie vir die resensie en ook dat julle ons gastehuis ondersteun het. Ons sien julle graag weer.

Elkoweru Gastehuis
Adri N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Daar was nie 'n afdroogdoek en waslap in die kombuis nie. Ons het DSTV uitgestel, en albei probleme is reggestel nadat ons dit aangemeld het. WiFi was nie beskikbaar nie, 'n groot teleurstelling. Verstaanbaar as sein vanaf die verskaffer 'n probleem was.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hi daar Adri.

Jammer oor die klein ongerief, ek is bly dat my personeel vinnig diens gelewer het. Yes, die internet was uit vir 7 dae en dit het ons 21ste-eeu lewe baie gedemp. Jammer daaroor, maar soos jy tereg sê, dis ons verskaffers en ons kon niks aan die saak doen nie.

Elkoweru Gastehuis
Elden S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elden S

Lockup and go.

I stayed in Springbok for business and Elkoweru Guest House has in-room Wi-Fi, as well as a generator for loadshedding. The room was comfortable and clean and the other guests were quiet and respectful. Beatrix the Manager was very helpful and friendly, I would recommend making a booking.

Lynette A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A

Dit was fantasies.

Hulle lewer baie goeie diens!

Daniel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Very safe and relaxing.

This mansion offers all you have in your own home with a host that makes you laugh and enjoy your stay.

Colyn G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn G

Wonderful

Very nice accommodation and the owners are extremely kind and helpful. You can't go wrong.

Robert M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

Lekker rustig oorgebly, baie netjies en veilig.

Baie aangename verblyf, en die swembad was baie welkom na 'n warm dag op die pad. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.

Alroy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alroy S

Baie lekker kuier. Pragtige akkommodasie in die mooi blommedorp.

Ons het op die laaste nippertjie hier blyplek gekry en was baie beïndruk.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hallo. dankie vir die resensie en die ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.

Elkoweru Gastehuis
Colin N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Colin N

A very pleasant experience.

Hosts were very amiable and helpful. I would definitely recommend this place to travellers.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hello, it was great to meet you.
Thank you for your support. Hope to see you again soon.

Elkoweru Gastehuis
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Erika P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Baie lekker.

Baie dankie vir julle gasvryheid ons sal beslis weer kom kuier.

Suzan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan S

Uitstekende verblyf.

Alles wat mens benodig. Sal beslis weer daar oorbly!

Marius E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E

Goed geprysde selfsorg gastehuis.

Billike prys vir wat jy kry. Sou graag ontbyt wou ingesluit he as 'n opsie.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hallo Marius, baie dankie dat jy Elkoweru ondersteun het en vir die mooi resensie. Ons hoop dat julle weer by Elkoweru 'n draai sal kom maak.

Ons bied alle etes aan en ook kospakkies. Ek is seker my sosiale media platforms sê dat dit optioneel ekstra is. Ek is jammer as ons dit iewers gemis het om vir julle te noem of aan te bied. Kom eet gerus volgende keer saam met ons 'n lekker groot ontbyt met goeie koffie.

Groete,
Kappie.

Elkoweru Gastehuis
Aj (riaan) L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj (riaan) L

Baie lekker oorgebly

Die ontvangsdame was baie vriendelik en professioneel. Die ontbyt was besonder lekker en die ontbytkamer uitstekend geleë.

Bertie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie N

Guest house is a location at the top of Springbok with a great view of the town.

Owner and staff were amazing. Very helpful with requests. Rooms and self-catering unit was very nice and well equipped.

Salome K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Netjies, gerieflik.

Sal Elkoweru aanbeveel. Maak voorsiening vir aandete voor jy in Springbok kom, veral op Sondag. Net een restaurant oop wat oorvol was en ’n lang waglys gehad het.

Corna C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna C

Baie gerieflike, skoon en netjiese verblyf.

Baie vriendelike en behulpsame diens ontvang. Regtig gerieflik, baie skoon en netjiese verblyf. Goeie ligging en veiligheid. Ons sal beslis weer hier inboek as ons in Springbok oorslaap en dit vir enige iemand aanbeveel.

Philip V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Baie gerieflik en skoon. Vriendelike mense.

Mooi tuine en veilige en skoon omgewing wat mens laat tuis voel.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir great review ek dra die komplimente oor na my staff.
Dankie vir julle ondersteuning

Elkoweru Gastehuis
Henko V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henko V

Goed geleë en voldoende fasiliteite.

Ons het in die woonstel oorgebly. Geen probleme om in te klok nie. Die kombuis en badkamers is voldoende.

Heila V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila V

Sien sterre.

Dit was aangenaam om by Elkoweru Gastehuis oor te slaap. Ons het in die selfsorgeenheid gebly en alles was daar wat nodig is. Sal weer by die gastehuis oorslaap in die toekoms.

Tom S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom S

Sal weer daar bly.

Sal dit aanbeveel vir verblyf en eienaar het baie goeie kennis van omgewing.

Andre S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie gerieflike kamer met alles wat nodig is. Baie vriendelik ontvang en die dametjie was baie behulpsaam.

Die kamers is baie netjies maar ons was 2 families met die kamers nie almal bymekaar nie. Gelukkig kon die dame 'n plan maak en my skoonma nader skuif.

Heidi D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Die gastehuis het aan alle vereistes voldoen en nog meer.

Top Wifi, DSTV, air con, veilige parkering, musiek sprei, alles wat ek nodig gehad. Was perfek.

Charnelle V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charnelle V

Vinnige oorslaap.

Vriendelike, hartlike diens!

Michelle P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Baie tevrede met ons verblyf en sal Elkoweru enige tyd aanbeveel

Ek het voorheen al by Elkoweru gebly en sal in die toekoms weer daar bespreek. Die eienaar is baie aangenaam en vriendelik en het ons bygestaan met goeie raad oor waar om die beste blomme te sien en watter paaie om te ry. Elkoweru is in 'n mooi en veilige omgewing en ons het baie lekker daar gebly.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie resensie.

Ons sien uit om julle weer hier te sien.

Groete
Konrad

Elkoweru Gastehuis
Theresa C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Ons het baie lekker gebly. Karl is ‘n vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Ons was in Springbok om blomme te kyk. Karl kon ons behoorlik inlig omtrent roetes. Die eenheid het al die nodige toerusting gehad en was netjies en skoon.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir julle vriendelike woorde en ook die ondersteuning by my plek.

Ek is lief vir Namakwaland en elke draaitjie ken ek, so ek hou daarvan om my gaste goeie informasie te gee.

Sien julle weer op die volgende besoek.

Elkoweru Gastehuis
Coreen G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coreen G

Soos gewoonlik lekker geslaap.

Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie Coreen.

Dit is altyd lekker om te weet ons stel die gaste se belang eerste.

Groete
Konrad

Elkoweru Gastehuis
Andries J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries J

Die oornag verblyf is baie basies en die kamer met 3 enkelbeddens. Is maar redelik beknop.

Die kamer was skoon, maar geen kragpunt naby die spieël nie, koffie- en tee-opsies baie basies en beperk. Slegs een bed het 'n elektriese kombers op gehad. Nietemin - jy kry waarvoor jy betaal.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dagsê

Dankie vir julle resensie.

Die huis is reeds jare terug gebou en kamer se uitleg het verander. Die krag punt is wel nie by die Spiel nie maar net om die hoek van dit.

Ook was dit Covid19. Ons dorp is baie ver van alles af weg en glo my ek het gaan warm komberse soek en hier is niks te koop in hierdie dorp nie. So ja, 'n bietjie ongerief vir julle maar ek het geen ander opsie gehad nie.

Hoop om julle weer te sien

Groete
Konrad

Elkoweru Gastehuis
Hennie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie lekker hier gebly.

Mense baie behulpsaam. Sal weer gaan.

Rentia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Ontspanne.

Die ontvangs is warm en vriendelik.

Knittle E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Knittle E

Netjies, veilig, vriendelik en heerlik!

Ons is happy! Puik diens.

Ian M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Absolutely fantastic and they even got us an Uber to the airfield.

We had the main house and the whole experience was well worth it. Well done team.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Good day,

Thank you for the great review
Michelle said she had a nice time meeting you and we would love to have you back on your next trip to Springbok

Konrad

Elkoweru Gastehuis
Joseph Chrisly C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph Chrisly C

Elkoweru Guest House bied alles wat nodig is om gerieflik en veilig oor te bly.

Elkoweru Guest House was fantasties en die ontbyt was heerlike ek sal beslis mense aanbeveel om by Elkoweru Guest House te vertoef. Die plek is baie skoon, kliëntediens was ook uit die boonste rakke en dit is baie veilig ook.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Joseph,

Dankie dat julle Elkoweru gekies het. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en my mense probeer altyd hulle beste vir top gehalte diens.

Ons hou daarvan om nuwe mense te ontmoet.

Groete
Konrad

Elkoweru Gastehuis
May V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
May V

Gasvrye en algehele goeie verblyfervaring, dankie.

Ons sal beslis weer hier tuisgaan, dankie Konrad.

Johan F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Baie lekker en besonder netjies.

Gasheer is vriendelik ontvang en ons ook bietjie van die geskiedenis van die omgewing gegee asook van Springbok. Baie interessant en sal beslis weer daar bly tydens die blommeseisoen. Sal Elkoweru Guest House beslis aanbeveel aan vriende.

Nadine V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V

Ruim en gemaklik.

Elkoweru Guest House eienaar het ons vriendelik na ure verwelkom. Ons het heerlik gebly en die kamer was netjies, skoon en ruim.

Maria J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria J

Nie heeltemal wat ons verwag het nie.

Die eienaar is ‘n vriendelike persoon wat graag help. Ek het die idee gekry dat hy nie 100% in voeling is met sy eie gastehuis nie. Daar was een of twee goedjies wat ons gepla het, maar dit was aangespreek en ons verblyf was aanvaarbaar.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dagsê

Ek is al 25 jaar by hierdie gastehuis en is lief vir wat ek doen. Ek besit wel ook ander besighede en dalk het julle my gevang tussen dit.

Hierdie is my inkomste en ek hou van toer en my kennis deel. Onder geen omstandighede sou ek julle sommer net uit gevoel uit hanteer het nie.

Ek is bly julle kom Namakwaland sien en ek hoop dat julle weer eendag in ons wereld sal n draai maak

Groete
Konrad

Elkoweru Gastehuis
Ryan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ryan V

Good location, very welcoming and friendly, but not very clean unfortunately.

Good location, very welcoming and friendly, but not very clean unfortunately. We felt we paid a little much for what we got.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hallo there. Elkoweru has room service every day and linen is replaced every 6 months and we are on the premises 24/7. We recommend that you please inform us when tings are not 100%

Elkoweru Gastehuis
Jalinka K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jalinka K

Dit was verskriklik vuil. Alles. Van die beddegoed, matte, alle kombuisware ens.

Die woonstel was baie vuil. Alles was vuil. Veral die kamers en kombuis. Onder die beddens kon mens sien dis jare laas skoongemaak. En die stoof was seker nog nooit skoongemaak nie.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Good day Jalinka,

Thank you for your review.

We have a full cleaning team every day. Why did you not consult me as the owner so we could look into the situation and rectify it immediately?

Regards,
Elkoweru Guest House

Elkoweru Gastehuis
Nellie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie D

Awesome verblyf.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam, het ons gekontak terwyl ons op pad was en het ons goed verwelkom!

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Nellie, net ons plesier.

Dankie vir die mooi resensie en ook julle ondersteuning aan Elkoweru. Dis gaste soos julle wat maak dat ons ons werk baie geniet

Ons wag julle volgende kuier.

Groete
Konrad

Elkoweru Gastehuis
Lenie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie V

Baie netjiese plek met uitstekende geriewe.

Ons was aangenaam verras met die beskikbare ruimte en gerieflike, ruime badkamers. Die kombuis/eetkamer is goed voorsien. Die grootste verrassing met die koue weer was die beskikbaarheid van warm komberse! Ons het 'n paar goed daar vergeet en hulle het onderneem om dit vir ons te koerier. Uiteraard op ons koste.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hi Lenie,

Dankie vir die mooi woorde.

Ons help altyd waar ons kan en ek moet sê hierdie Springbok kan vir jou erg koud raak. Uiteraard moet ons maar 'n kaggel aansteek en 'n warm kombers op die bed hê.

Sien julle gou weer

Groete
Konrad.

Elkoweru Gastehuis
Judy A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy A

Het ons verblyf in die selfsorg-eenheid geniet.

Ons het lekker gebly, dankie. Veilige parkering en goed toegerus.

Tertia E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E

Baie netjiese verblyf teen billike prys. Goeie diens ontvang.

Genoeg ruimte vir die kinders om te speel.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hi Tertia,

Dankie vir die resensie.

Ja die jaard is groot en baie plek vir die kinders, ons het ook 'n gym en karate perseel waar baie veilige speel plek is vir die kinders.

Hoop om julle weer te sien
Groete Konrad.

Elkoweru Gastehuis
Fanie T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Baie lekker.

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir julle ondersteuning by Elkoweru.
Ons personeel is baie vriendelik.

Dankie vir julle resensie en oorbly by Elkoweru

Groete
K Steyn

Elkoweru Gastehuis
Norbert T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert T

Can be well recommended.

Were here second time and can recommend the guest house! Super breakfast!

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hey Norbert,

What is a morning without a good breakfast?

Thank you for your review and we hope that your second time will become 10th time and more.

Stay well and see you soon.

Greetings
Konrad.

Elkoweru Gastehuis
Pieter G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Baie mooi, gerieflike plek met alles wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Eddie C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie C

Die vriendelikste, hulpvaardigste, en kennis van die omgewing, eienaar en gasheer, lekker gebly.

Ons kom weer! Was lekker, dankie Kappie vir die lekker gesels, inligting oor die area, jou kennis is verstommend. Vriendelike diens. Toe ek vra waar kan ons die aand gaan eet, was Okiep Hotel 'n voorstel, dit was heerlik gewees. Plek was netjies, kinders kon lekker speel. Ontbyt was heerlik.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Belinda B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Wonderlike verblyf met vriendelike, behulpsame eienaar.

Het baie lekker gebly. Sal weer van hulle gebruik maak. Vriendelike en behulpsame eienaar. Skoon netjiese kamer.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning en goeie woorde.
Ek waardeer sulke goeie reviews en lekker kliente soos julle opreg baie.

Groete tot volgende keer.

Konrad
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Petro S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Huislik.

Baie vriendelike personeel en behulpsaam.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. ons waardeer julle ondersteuning.

Groete
Die Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Adriaan F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F

Goeie fasiliteite met vriendelike diens.

Elkoweru Guest House goed geleë in Springbok en naby alle fasiliteite in die dorp. Die diens is baie goed en parkering veilig.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hi daar, baie dankie dat julle ons ondersteun het en baie dankie vir die mooi review, hoop ons kan gou weer van diens wees.
groete
Kappie

Elkoweru Gastehuis
Karin M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Uitstekend.

Het geniet. Baie vriendelike mense en eienaar.

Dr Ulrike Menne N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Ulrike Menne N

Very comfortable accommodation for a low price.

We were with 3 persons in a flat with kitchen facilities, space to sit and to braai, very good value for price.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Good day,

Thank you so much for supporting my establishment and staff
we are looking forward to your stay at Elkoweru, again

Regards
K Steyn

Elkoweru Gastehuis
Konstantina K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Konstantina K

Very clean room and awesome staff and owner!

Nice room. Very sunny and clean!

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Thank you for such a good review and for supporting my establishment!

Owner

Elkoweru Gastehuis
Colyn H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colyn H

Goeie oornagplek vir die reis van Namibia na die Kaap.

Sien gradering.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeie dag

Dankie vir julle ondersteuning by my plek.
Springbok is 'n lekker afstand om van die Kaap af te ry en te oornag as mens Namibie toe gaan. Natuurlik is Elkoweru die plek om te kies.
Ek kan ook help met baie informasie oor waar om te ry en wat om te sien.

Dankie
K Steyn
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Carina R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina R

Alles wat ons nodig het en meer.

Dis baie netjies en mooi daar. Ons het veilig gevoel en alles het gewerk. Die diens was baie behulpsaam en vriendelik gewees. Ons sal definitief weer daar bly.

Alex V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex V

Gerieflike verblyf met sentrale ligging.

Ons verblyf was aangenaam. Die kamer was gewoon maar netjies. Ons was aanvanklik ontevrede omdat ons 'n gesinskamer gekry het pleks van twee aparte kamers. Alhoewel dit nie sy fout was nie, was die eienaar egter tegemoetkomend en het ons ander opsies aangebied. Elkoweru se ligging en uitsig oor die dorp is fantasties.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir julle resensie en vir die ondersteuning.

Groete
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Fernando D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fernando D

Acceptable accommodation! Disappointing service.

Rushed, impersonal check-in. Booking was made inclusive of breakfast and confirmed by LekkeSlaap. After discussing this with staff upon arrival - a disagreement ensued and refused to accommodate the inclusion of breakfast stating that LekkeSlaap had the incorrect information and that we would have to resolve the dispute with them directly. The morning of our departure, the staff tried to recover the breakfast situation (telephonically) only when they heard us leaving the property, which we declined as other plans had already been made.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Good day,

Thank you for your review.

Firstly I would like to apologise for the inconvenience. Our prices are all quoted without breakfast and I personally made this agreement with you. I had to leave and my staff did not know. My mistake. They immediately resolved the problem with Lekkerslaap and with you and the next morning phone call was to confirm if we still await you.

We try our best to make everybody happy and to treat everybody equally. With internet these days everyone can name and shame a family business like mine operating for 25 years giving our best to clients to make sure they are happy and that we have food on our table, without thinking of the damage you are doing with not stating the whole situation and without understanding that a deal like this with breakfast included does not make me any profit. I have made contact with you personally on email without any reply. We tried to communicate with you.

I work 05h30 to 00:00 every day Sunday to Sunday to make all my clients happy. Please state the whole situation in your next review and also reply to an owners apology via email.

Thanks,
Konrad

Elkoweru Gastehuis
Carol L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carol L

Oud en afgeleef.

Weens die feit dat WiFi nie beskikbaar was in die kamer waar ek ingeboek was nie, het die ontvangsdame my na 'n kamer nader aan die kantoor geskuif. Die kamer is oud, afgeleef. Die beddegoed, gordyne, matte en handdoeke is oud, dun en uitgerafel. Die prys vir die afgeleefde kamer het dieselfde gebly as vir die kamer wat ek aanvanklik bespreek het. Die area is ook baie "dodgy". Slegste verblyf ervaring ooit! En ek reis elke week vir werk.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeie dag,
Ek is jammer dat u ondervinding so uitgedraai het. Ons plek word elke jaar gradeer en ek peprsoonlik hou my hand op die plek. Ek stem saam daar is wel kamers wat aandag nodig het maar daar is baie ander kamers om van te kies waar u wel Wi-Fi gaan kry. Ons adverteer ook nie Wi-Fi in kamers nie, ons het 'n publieke area waar u wel die gerief kan gebruik en dis wat ek adverteer. Ook so het u die geleendheid gehad om enige van my 12 ander kamers te kies na u keuse wat op goeie standaard is.

Ons area is ook nie dodgy nie. Springbok is baie veilig en Elkoweru is gelee op 'n baie rustige area. Ons het nie probleme hier nie. Hierdie is nie die stad nie, dis Namakwaland.

Ek hoop u reis elke week vir werk is veilig en suksesvol. Dankie dat jy wel ons ondersteun het en dankie vir jou insette ek sal onmiddelik aandag gee daar aan.

Groete,
Die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Diane H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane H

Nice.

Nice, but the room was a little bit small (for 3 persons).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Lekker, maar die kamer is 'n bietjie klein vir 3 mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Thanks for the review.
We have 13 rooms all with different options and size. please feel free to ask for what your need are.
Thanks and hope to see you soon.

The owner

Elkoweru Gastehuis
Andre V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Vriendelik eienaar en baie behulpsaam.

Sien gerus die sterre.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Hallo, baie dankie dat julle ons besoek het en ook tyd gemaak het om n review te skryf.
Ons hoop ons sien julle in die toekoms.
Groete,
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Christine B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Ons was laat aand deur die vriendelike en gasvrye Mnr Steyn ontvang.

Dit was die moeite werd en het heerlik geslaap. Baie netjies en beveel dit verseker aan.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die review.
Ons is een van bitter min gaste huise in ons area wat bereid is om gaste laat aande te ontvang. Ons is altyd op die perseel.

Dankie
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Pieter P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P

Tweede keuse, dis nie presies wat ons wou hê, maar 'n goeie plek as dit is wat jy wou hê.

Goeie uitsig, maklike en vriendelike inboek, netjiese enkelkamer met badkamer (slegs stort), yskassie en ketel, opruimdiens. Baie trappe en gedeelde kombuis onder, maar sekerlik nie vir almal 'n probleem nie. Ons het blomme gaan kyk en Elkoweru is goed geleë om die omgewing te besoek.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die onderstuening by Elkoweru.
Ons is enige tyd oop vir bespreking om al julle behoeftes aan te voldoen.

Dankie.
Die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Helene F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene F

Goeie Noord-Kaapse gasvryheid.

Die verblyf was goed. Die mense was baie behulpsaam en ons het dit besonders baie geniet en waardeer dat die eienaar met ons kom gesels het en goeie reiswenke aan ons gegee het. Werklik 'n besonderse ervaring.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir julle mooi woorde, dis altyd lekker om te hoor hoe ons nog 'n kliënt van ons kon gelukkig hou en genoeg help om Namakwaland se mooi uit te wys.
Ons wag gou weer vir julle kuiertjie.
Dankie, Konrad ......die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Sylvia P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sylvia P

Baie aangename ervaring.

Dankie Maxine, vir jou gasvryheid. Onderdakparkering, heerlike ontbyt en besonderse gasvryheid.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dis 'n groot plesier, ons hoop jy kom binnekort weer kuier.

Elkoweru Gastehuis
Gerrit M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit M

Gerieflik.

Goeie kamer vir vriende. Wel geleë.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie, ja by ons is dit naby aan die dorp en ook baie rustig.
Dankie vir die terugvoering.
Konrad Steyn....die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Betty D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Betty D

Elkoweru Guest House het sy goeie en swak punte.

Die dogter by die ontvangs het nie baie aandag aan ons gegee nie, ek dink sy wou net huistoe gaan, ons moes self vra of ons ontbyt kon kry. Die kamer was skoon, maar so baie koud en die battery van die lugversorging was amper pap, so jy kon hom moeilik stel. Die trap is baie hoog om jou koffer na die kamer toe te bring. In die nag was daar baie lawaai van die straatkant af met motorfietse en karre wat net resies hou. Die vrou wat die ontbyt versorg was so baie vriendelik en die ontbyt was goed versorg. Ons sal nie teruggaan na Elkoweru as ons Namibië toe gaan nie, daar is ander plekke in Springbok wat baie beter is.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoering van ons diens. Dis al hoe ons die diens kan verbeter.
Die dame by ontvangs werk al 'n geruime tyd by my en al my gaste hou van haar vriendelikheid, as sy 'n af daggie gehad het, vra ek namens haar om verskoning. Ons etes is alles ekstra en ek het reeds die saak aangespreek hoekom hulle nie aan u 'n ete aangebied het nie.
Batterye van 'n remote is by enige huis iets wat kan pap raak en hier is op voorraad genoeg batterye om u te kon help, sou u die saak aangemeld het wat u nie gedoen het nie. Ons help enige tyd van die dag en dra voorraad van alle gebruik items.

Die insident dat daar geraas was moet definitief 'n "once off" wees want ek bly nie naby besige strate nie en teen die koppie waar ons geleë is is dit altyd rustig. Ongelukkig kan ons niks aan Jan Publiek doen nie. Ons perseel is baie veilig en ook oor die algemeen baie stil. Ons vra ook gereeld ons gaste om respekvol teenoor ander gaste te wees na 22:00 waarna ek as die eienaar self optree teenoor dit.

Die meisies by ontbyt is baie vriendelik en baie dankie vir daardie kompliment, ek het dit so aan hulle oorgedra.

Daar is verseker baie goeie gastehuise in Springbok, maar ek verseker u dat ek as eienaar altyd op die perseel is en seker maak dat, as ek wel weet van die insidente, self sorg dat die probleem uitsorteer word. Ons streef na goeie diens na 25 jaar en ook die laagste pryse.

Dankie dat u ons help om n beter diens te kan lewer,

Groete
Konrad Steyn.......die eienaar ;)

Elkoweru Gastehuis
Damien A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damien A

Good Springbok touring base.

Comfortable accommodation for touring Springbok and surrounding Namaqua.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Thanks, yes we also do some tours and self-drive routes for the next time you are here. Thanks for staying with Elkoweru.
Konrad Steyn...die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Marie L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Ons was baie vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap.

Die verblyf was baie lekker. Ons het sommer die selfsorgfasaliteite baie goed benut en saam met twee ander reisigers ook geëet. Die gastehuis met vriendelike ontvangs deur Elzaan is hoogs aan te beveel.

Joan W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan W

Fantasties!

Julle was regtig hulpvaardig en vriendelik. Hoewel ons tydjie daar baie kort was, sal ek enige tyd weer daar wil gaan bly en beveel dit ook aan as 'n lekker plek om in te bly.

Anthony P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony P

Ek was heel verras met die eenheid.

Alles was mooi skoon en daar was genoeg beddegoed vir die koue nag. Die personeel was baie behulpsaam. Ek sal definitief Elkoweru aanbeveel. My motor kon ook veilig reg voor my eenheid parkeer.

Susan N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N

Heerlike ruim kamers met yskas, lugversorging, TV en badkamer.

Die kamer was heerlik koel na die versengende hitte op die pad. Heerlike badgeriewe en ook yskas om drankies koel te hou. TV met vele kanale het ook vir afleiding gesorg.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Sjoe, dis nou lekker om sulke mooi woorde te hoor. Dankie vir die terugvoering en ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien.
Groete
Konrad Steyn....die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Francois S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Baie nice gastehuis en goeie waarde vir geld.

Ek gebruik die afgelope drie jaar al Elkoweru Gastehuis vir oornagverblyf as ek Namibië toe reis. Dis goed geleë en bekostigbaar. Baie hulpvaardige gasheer en heerlike ontbyt! Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Pieter V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Lekker vakansie-langnaweek.

Aangename, ruim verblyf met goeie dienste.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Sien ook ons nuwe toer roetes wat ons aan u kan bied of wat u self kan ry.
Ons het ook 'n gym op die perseel
Vra, en ons kan iets reël.

Dankie
Konrad Steyn....die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Lourens E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E

Aangenaam.

Miskien ietwat duur, maar heel voldoende.

Juan B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juan B

Ongerieflik.

Die kamer was uiters beknop vir 3 volwassenes. Daar was geen geriewe om klere te hang nie. Ek sal eerder 2 kamers aanbeveel as 3 in 1 kamer. Die gedeelde kombuisgeriewe is ook maar ongemaklik.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u skrywe.
Ons is jammer vir die ongerief. Let net daarop dat ons baie ander opsies het as trippel kamers en dat dit u besluit is of u meer as een kamer wil neem.
Ons hoop ons kan dit meer gerieflik maak in die toekoms vir u of vir die volgende kliënt. Hierdie tipe informasie help dat ons elke dag kan verbeter op ons diens.
Groete
K Steyn
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Mariette M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Goed.

Netheid in kamers goed, perseel se netheid kan verbeter.

Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan J

Gemiddelde akkommodasie, met 'n neutrale, hotel-tipe atmosfeer.

Kamer was skoon en netjies, maar skiet tekort aan die warmte en huislike gevoel wat van 'n gastehuis verwag word.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Goeie dag, dankie vir u terugvoering.
Jip, ons sal definitief die kamers bietjie meer huislik maak vir die toekoms. Ons probeer om vir u die beste waarde vir lae pryse te gee.
Deesdae is ons ook die enigste plek wat u kan help met dag toere en aktiwiteite en ook 'n goed toegeruste gym
Dankie
Konrad Steyn.....die eienaar

Elkoweru Gastehuis
Jeremy S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeremy S

Ek het dit geniet.

Ek was onder die indruk dat die prys wat ek betaal het (R400 p.p.p.n) ontbyt ingesluit het, maar dit was nie so nie. Ek sou verkies dat dit meer duidelik sal wees volgende keer.

Tharina C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tharina C

Oukei.

Dink die tarief is te hoog vir dit wat 'n mens kry.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir u skrywe.
Let net wel dat hierdie webwerf waardeur u boek 'n agent is vir ons en nie 'n direkte bespreking nie.
Dankie
K Steyn
Eienaar

Elkoweru Gastehuis
Anita B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anita B

Nie wat ons verwag het vir die prys nie.

Kamer was baie klein en die oop area buite die kamer het oorweldigend na ou sigaretrook geruik. Daar was ook 'n oneindige gedrup van water onder die venster wat ons uit die slaap gehou het. Die stortwater het kort-kort gewissel van yskoud tot kokend warm terwyl jy stort. Ons het definitief gevoel die tarief was uitbuiting vir die waarde wat ons gekry het. Jammer, maar hopelik help ons opmerkings om die ervaring beter te maak vir toekomstige besoekers.

Elkoweru Gastehuis se terugvoer

Dankie vir u skrywe. Ons probeer elke dag beter diens lewer en hierdie informasie help baie.
Graag versoek ek u net om in die toekom ag te gee dat ons u wel kan skywe van kamers indien ons dalk n onderhoudsprobleem ervaar of dalk nie van een weet nie. Dis n baie groot perseel en ek as eienaar kyk persoonlik na elke probleem soos dit opduik
Dankie dat u ons ondersteun het.
K Steyn

Elkoweru Gastehuis
Ernest V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest V

Baie gerieflike akkommodasie - vriendelike gasheer.

Dit was 'n aangename ervaring en ek sal die akkommodasie aan ander aanbeveel.

Hettie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Het lekker uitgerus in 'n ruim kamer met lekker sagte bed!

Sal definitief weer daar oorbly. Stil, netjies en baie rustig met alles wat jy nodig het.

Boet B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boet B

Lekke!

Ons het lekke gebly!

Sharon D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon D

A home away from home!

Our short stay at Elkoweru was enjoyable. Highly recommended. Bedding crisp and fresh. Secure location. Felt very safe.

Vicky V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Sal beslis weer daar bly.

Sien die sterre.

Desiree I - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree I

We enjoyed our stay at Elkoweru Guest House.

Everything worked well for us at Elkoweru Guest House - the location was good, the breakfast and the friendly information from the host was great.

Francois S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Baie "nice".

Dit was 'n goeie ervaring. Ek het al twee keer daar gebly. Dit is 'n bietjie duur, maar jy voel nie verneuk nie. Die plek is netjies met baie goeie geriewe en is verseker luuks. Sal weer daar bly volgende jaar.

Marie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie L

Vriendelik en aangename verblyf.

Egte boere-hartlikheid en -gasvryheid. Sal enige tyd weer hier bespreek. Skoon en netjiese kamer.

Annette M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M

Ons was hier tydens 'n blommetoer.

Die trappe is te erg vir ons met die bagasie. Ons hou nie daarvan dat die woonbuurt se mense teen die gastehuis verbyloop nie. Die kamer is baie ruim en goed toegerus. Konrad is besig met opgraderings, en dit is oor die algemeen aanvaarbaar.

Frank A - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frank A

Goeie geriewe.

Die toesluitbare parkering is beperk.

Johan W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W

Ons het oorgebly oppad na Kathu en ook sommer blomme gekyk.

Die enigste klagte is dat daar nie kykNET was nie, en dat die eetkamer reg bo die kamer was, wat soms bietjie hinderlik was.

Johan U - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan U

Bevredigend!

Die dakwaaier werk nie, net die lig werk. Die skottel se afstandsbeheer is stukkend. Die kraan (koue water) in die badkamer is heeltemal los.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab73f9cb44fb6ca398fdaf12edba090116b37ea1d70680e218f98833c9aa4c5cf49d3030f4e9af093ccecc0b01870ea3d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 1 King Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.662595684572 17.881531213461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang