Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elkoweru Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Lynette A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

My kuier was baie lekker en die diens is puik. Ek het fantasties gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konrad
Elkoweru Gastehuis
Hi there Lynette, thank you for a great review and also for continuously using our services. See you again soon.

Juan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Safe and well worth the money. We stayed in a self-catering unit. It was very clean and tidy. Very safe and had our own parking with our own private motorised gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konrad
Elkoweru Gastehuis
Juan, thank you for the review. We appreciate your support and hope to see you again soon.

Henriette D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pragtige uitsig. Heerlike beddens en beddegoed. Het baie lekker gebly. Almal baie vriendelik en hulpvaardig. Die kragopwekker is 'n bonus! Wonderlik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Vriendelike mense en baie behulpsame diens. Baie lekker gebly, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Veilige oornagstop met netjiese en goeie geriewe. Baie dankie vir goeie diens op kort kennis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Konrad
Elkoweru Gastehuis
Hallo Martin, dankie so baie vir die resensie en ook dat julle ons gastehuis ondersteun het. Ons sien julle graag weer.

Adri N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Daar was nie 'n afdroogdoek en waslap in die kombuis nie. Ons het DSTV uitgestel, en albei probleme is reggestel nadat ons dit aangemeld het. WiFi was nie beskikbaar nie, 'n groot teleurstelling. Verstaanbaar as sein vanaf die verskaffer 'n probleem was.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konrad
Elkoweru Gastehuis
Hi daar Adri. Jammer oor die klein ongerief, ek is bly dat my personeel vinnig diens gelewer het. Yes, die internet was uit vir 7 dae en dit het ons 21ste-eeu lewe baie gedemp. Jammer daaroor, maar soos jy tereg sê, dis ons verskaffers en ons kon niks aan die saak doen nie.

Elden S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Lockup and go. I stayed in Springbok for business and Elkoweru Guest House has in-room Wi-Fi, as well as a generator for loadshedding. The room was comfortable and clean and the other guests were quiet and respectful. Beatrix the Manager was very helpful and friendly, I would recommend making a booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was fantasies. Hulle lewer baie goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very safe and relaxing. This mansion offers all you have in your own home with a host that makes you laugh and enjoy your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colyn G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Wonderful Very nice accommodation and the owners are extremely kind and helpful. You can't go wrong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Konrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab73f9cb44fb6ca398fdaf12edba090116b37ea1d70680e218f98833c9aa4c5cf49d3030f4e9af093ccecc0b01870ea3d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 1 King Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.662595684572 17.881531213461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang