Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ellefsen Golf Suite 108

Selfsorg
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Ellefsen Golf Suite 108
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar hoegenaamd geen aanspreeklikheid of regsverantwoordelikheid vir enige skade, verlies of beserings wat as gevolg van die gebruik van die fasiliteite opgedoen word of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie Vakansiehuis of op die perseel mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere is in die vakansiehuis verbode, daar is slegs 'n spesiale reëling vir gidshonde vir gaste met 'n visuele gestremdheid.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die sleutel- en breekskadedeposito word normaalweg binne 10 werksdae ná vertrek terugbetaal.

Die volgende word nie by die verblyf toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjie of disco, 21ste verjaardagpartytjie, matriekbyeenkomste (selfs ná hul eindeksamen), haan- en hennepartytjies, en geen onder 21-jariges sal sonder volwasse toesig by die verblyf geakkommodeer word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 092
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 092
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellefsen-weg, Ellefsen-landgoed 108, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9843b5e2c159b65e0989ad13ec868ece938333fc5b7e487b83431ee7967bc5fbc392828caae3e16be1b961c0857b539a86f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 092 per nag (plek vir 4) Ellefsen Road Ellefsen Estate 108 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.076823336585 18.047422260049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456