Ellie Blue
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ELMARIE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
M W - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike huis vir ons gesin met twee studente en hul vriende!
Lees meerEllie Blue se terugvoer
Dit was 'n plesier om vir Marieke en familie daar te hê! Dankie dat julle die huis so netjies gelos het! Julle is enigetyd weer welkom!
Mari S - Apr 2024
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek en kon lekker ontspan en kuier.
Ellie Blue se terugvoer
Dankie dat julle die huis so netjies gelos het, julle is enigetyd weer welkom!
Hannelie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste, netjies verblyf, ideale plek om goeie herinneringe te maak.
Fouche G - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis met mooi see- en berg-uitsig.
Lees meerEllie Blue se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die terugvoer, ek sal beslis daaraan werk.
Mooi wense
Elmarie
Sarah R - Mei 2022
Algehele gradering
An awesome house for kids and adults alike. Safe and very clean.
Ellie Blue se terugvoer
It was a pleasure to host Sarah and her family. They are welcome to book again. Thank you.
Spencer T - Aug 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Soraya G - Sep 2019
Algehele gradering
Very warm welcome in a spotlessly clean place.
Ellie Blue se terugvoer
Thank you very much! It was a pleasure to host you and your family, you left the house in a very good condition. You are welcome to book Ellie Blue again.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 285, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang