Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ellie Blue

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
M W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Wonderlike huis vir ons gesin met twee studente en hul vriende! Elmarie se aandag aan die kleinste besonderhede om ons verblyf lekker te maak was ongelooflik. Dit was 'n baie koue week in die Weskaap en fase 6 kragonderbrekings, maar ons het alles gehad wat nodig was, en nog meer. Die speelkamer op die onderste verdieping het ure se pret verskaf, veral aangesien ons baie binnenshuis moes wees. Ons Staffie was net so gelukkig. Dankie Elmarie vir die winteronderlakens, vars speldekussings en beskuit. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Ellie Blue
Dit was 'n plesier om vir Marieke en familie daar te hê! Dankie dat julle die huis so netjies gelos het! Julle is enigetyd weer welkom!

Mari S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

'n Heerlike wegbreek en kon lekker ontspan en kuier. Die huis is baie goed toegerus met 'n huislike atmosfeer. Genoeg vir alle ouderdomme om mee besig te hou. Skoon, netjies. Sal weer bespreek. Loopafstand vanaf strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Ellie Blue
Dankie dat julle die huis so netjies gelos het, julle is enigetyd weer welkom!

Hannelie B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Goed toegeruste, netjies verblyf, ideale plek om goeie herinneringe te maak. Eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Fasiliteite was net soos geadverteer. Ideal vir enige weersomstandighede. Ons familie (hondekinders ingesluit) het die verblyf en ligging baie geniet. Kan Ellie Blue enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fouche G
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Heerlike kuierhuis met mooi see- en berg-uitsig. Ons het baie lekker gebly, as ‘n algemene indruk. Die kommunikasie met Elmarie was deurgaans baie goed en dit is ‘n groot pluspunt. Maklik om Ellie Blue te kry en gerieflik geleë. Die metode om in die huis te kom is baie goed. Die alarmstelsel het altyd gewerk. Groot pluspunt. Alle moontlike daaglikse huisbenodighede was beskikbaar, soos borde ens – mens hoef niks te gaan koop nie. Uiteraard, ons het nie ‘loadshedding’ gehad met die ‘inverter’ nie en wat mens gedurende ‘loadshedding’ nie kon doen nie, kon mens met gas doen. Die TV het ons nie eintlik gebruik nie, maar vir mense wat dit wil hê - dit was deurgaans beskikbaar. Mense het gesê die prys waarteen ons huur, is baie redelik. Daar is baie parkeerplek. Naby die see en swemplekke. Mooi uitsigte. Bure geen probleem nie. Ander indrukke: Ons het nie einlik die onderste deel van die huis gebruik, behalwe die stort en toilet, want bo was voldoende vir 6 mense. Die garagedeur kan oopgemaak word, het ‘n lig en is baie handig as mens braai. ‘n Tafel net binne die garage om drankies en kos op te sit baie gerieflik. Ek voel meer kan met die onderste deel van die huis gedoen word. Ons het dit maar net as ‘n 2de badkamer gebruik. Die boonste badkamer en toilet het nie ‘n sleutel nie. Ek het dit as baie negatief ervaar – eintlik onaanvaarbaar. Maklik om dit reg te stel. Ons het heerlik gekuier en onthaal en sal dit enige tyd vir ander aanbeveel. Dankie en voorspoedige 2023.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Ellie Blue
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die terugvoer, ek sal beslis daaraan werk. Mooi wense Elmarie

Sarah R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

An awesome house for kids and adults alike. Safe and very clean. We had a lovely weekend in this house. Had every thing we needed and was beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Ellie Blue
It was a pleasure to host Sarah and her family. They are welcome to book again. Thank you.

Spencer T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Soraya G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Very warm welcome in a spotlessly clean place. Elmarie was so accommodating with time of arrival and departure. Very warm and friendly welcome. The house is very spacious, comfortable and was spotlessly clean. We had a great time. Will definitely book Ellie Blue again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ELMARIE
Ellie Blue
Thank you very much! It was a pleasure to host you and your family, you left the house in a very good condition. You are welcome to book Ellie Blue again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ELMARIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 285, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef3f12a4ce40716a74533984b33835e0c42334a71e1ca3bfa7cc6b45771565aeb29f9f3233b04b18167946d437dd74ab4608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 285 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.411109630055 19.296665806417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang