Emden Bass
Beskrywing
Hierdie kampeerplek is by die baarshengel-dam. Daar is 'n gemeenskaplike buite-kombuis, skoonmaakarea, elektriese kragpunte, badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is geen opvangs by die kampeerterrein nie. Daar is sandsteenbraaigeriewe en gaste moet hul eie braairoosters saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tarief is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb hul eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Baarsvang is teen ekstra koste beskikbaar, maar dit moet vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Let asb. dat troeteldiere slegs by Die Melkstal toegelaat word, maar dit moet vooraf gereël word.
Beddens mag nie geskuif word of rond gedra word nie.
Ons laat nie rook toe in die huis nie wel op die stoep.
Skape en beeste mag nie gejaag word nie.
Geen toegang in skaap en beeskampe nie, maar lieflike stap paadjies om kampe.
Oop hekke mag oop bly, toe hekke toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Melkstal is ideal vir 'n groot groep vriende of familie en beskik oor 14 enkelbeddens, 2 badkamers met storte en 3 toilette. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n groot eetkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n driebeenpotjie toegerus. Gaste kan buite braai en die kinders kan sien hoe die koeie soggens gemelk word. Die Melkstal bied 'n wonderlike plaasgevoel wanneer trekkers verby ry om die vee te voer. Stap tussen die mielie- of soja-lande of gaan hou piekniek by die groot baarsdam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
14 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Baarsvang is teen ekstra koste beskikbaar, maar dit moet vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Let asb. dat troeteldiere slegs by Die Melkstal toegelaat word, maar dit moet vooraf gereël word.
Beddens mag nie geskuif word of rond gedra word nie.
Ons laat nie rook toe in die huis nie wel op die stoep.
Skape en beeste mag nie gejaag word nie.
Geen toegang in skaap en beeskampe nie, maar lieflike stap paadjies om kampe.
Oop hekke mag oop bly, toe hekke toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers beskik oor wit linne en handdoeke, paneelverwarmers en elektriese komberse. Daar is ekstra komberse in die hangkas. In die badkamer is daar 'n bad en 'n stort, sowel as 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met eetgerei en breekware, 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, ketel, broodrooster. Op die nuut toegeboude stoep is daar 'n braai, etenstafel, sitkamerstel, opwasarea en 'n verhitte swembad. Die hoofhuis het 'n ongelooflike tuin waar gaste onder bome kan lê, lees of piekniek hou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Baarsvang is teen ekstra koste beskikbaar, maar dit moet vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar honde op die perseel is.
Let asb. dat troeteldiere slegs by Die Melkstal toegelaat word, maar dit moet vooraf gereël word.
Beddens mag nie geskuif word of rond gedra word nie.
Ons laat nie rook toe in die huis nie wel op die stoep.
Skape en beeste mag nie gejaag word nie.
Geen toegang in skaap en beeskampe nie, maar lieflike stap paadjies om kampe.
Oop hekke mag oop bly, toe hekke toe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Emden-plaas, Fouriesburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang