Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emden Bass

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en pragtige omgewing. Dankie vir julle gasvryheid. Ons het so lekker gebly en gekuier. Netjies en gerieflik. Rustige en mooi natuurskoon omgewing. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anzelle
Emden Bass
Baie dankie vir jou pragtige gradering. Ons waardeer dit opreg.

Ninon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Mooi, veilige verblyf. Netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-lene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Mooi en rustig. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en netjies. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustic accommodation in ideal environment. The accommodation was excellent value for money with an attentive host and excellent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lovely stay. Beautiful location offering a great fishing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2023

Uitgerus en herlaai. Baie lekker gekuier en dit was so stil en rustig. Dam bietjie ver van huis af maar dis ok. Eienaar het gedeelte wat bietjie moelik was om deur te ry sommer vanself dadelik gevul en kon toe maklik daar kom. Yskas maak nie lekker koud het vergeet om dit aan eienaar te noem. Verder was alles puik. Dankie vir die aangename naweek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anzelle
Emden Bass
Graham, dit was baie lekkel om julle so vinnig te ontmoer. Ons is dankbaar julle kon lekker rus en die stilte weg van die stad geniet. Die dam is ongeveer 1.5km weg van die huis. Indien mens nader wil wee is daar heerlike kam staanplek met badkamer en krag. Dit kan dalk volgende keer 'n gerieflike opsie vir julle wees. Ek het groot waardering laat je se oor yskas, ons maak dit dadelik reg. Dankie dat julle so aangename gesin was.

Chantelle T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ongelooflik lekker! Beste diens. Lekkerste slaapplek. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Wegbreek naweek. Die aanwysings van Anzelle het baie gehelp dat ons nie die verkeerde pad vat. Ons is baie gasvry ontvang, en dit was lekker om op die plaas te gaan stap. Dit het ongelukkig die hele Saterdag gereën, maar ons het kaggel gemaak en bord speletjies gespeel, (Anzelle het selfs vir ons speletjies oorgestuur). Dankie Duncun vir die help met die kombi se battery, asook die ekstra ys, julle gasvryheid en hulp het ons baie waardeer. Emden Bass is 'n heerlike wegbreek van die stad af. Ons sal graag weer terugkom om die baarsdam te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marléne B
1 nag
4.8
Sep 2022

Was 'n oornagbespreking. Omgewing is pragtig, daar is 'n dam en mooi berge om jou. Diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Heerlike plaaservaring. Mooi, skoon en netjies. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Dankie, ons kan Emden Bass beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Emden-plaas, Fouriesburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe27bd3c6cfd182cbc0fce97241d79d288d00b3116376e44eacc4c149a2c042a69769cca6fc21f44577ae079106a8ed7fadd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 R26 Emden Farm 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.618806657536 28.070405898616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang