Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emil

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wynand H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great place to stay, would highly recommend! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Baie rustige area. Naby aan die see. Mooi uitsig van die berge en sonsak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly, pragtige omgewing! Baie vriendelike gasheer, gemaklike en skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ons het elke oomblik geniet, sal graag weer wil kom kuier. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Harts mense. Oom het ons soos ou vriende ontvang. Baie hulpvaardig. Alles was net reg. Sal die plekkie hoogs aanbeveel en is stap afstand na die strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons het lekker gekuier. Dit is lekker om in jou huistaal te kommunikeer. Ongeag die weer (waaroor ons geen beheer gehad het nie), het ons lekker rustig gekuier en rustig verkeer. Ons sal beslis weer daar tuisgaan vir 'n naweek wegbreek. Dit is lekker om in jou moedertaal gegroet te word en te weet dat jy kultuurwaardes deel. Selfs die slegte weer kon ons kuier nie bederf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het niks meer nodig gehad as wat voorsien word nie. Ons sal beslis weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Stap afstand van die see, al kan mens nie die see sien nie. Baie lekker gebly. Daar is lig en WiFi tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag! Dankie Lieb! Heerlik gebly, mooi skoon en baie gerieflik. Naby aan winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Oulike plekkie baie lekker gebly sal terug gaan. Baie lekker gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lieb Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29b85b37fe159e7f5961f2fdb174607f59e5b9289936ce292e219bc68be147077eeccfee79e79994f2590c1300f40e3aabd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 80 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010181705668 24.929453547746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang