Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emil

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die woonstel is in 'n woonbuurt en gaste moet asb. die bure respekteer.
Geen partytjies, funksies or luidrigtigheid word toegelaat nie.
Daar moet altyd toesig gehou word oor kinders op die balkon en trappe.
Die woonstel is op die tweede verdieping en word via trappe bereik.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29b85b37fe159e7f5961f2fdb174607f59e5b9289936ce292e219bc68be147077eeccfee79e79994f2590c1300f40e3aabd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 80 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010181705668 24.929453547746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang