Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Emil

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lieb Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Emil
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wynand H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand H

Great place to stay, would highly recommend!

See stars.

Chantel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Ongelooflik.

Baie rustige area. Naby aan die see. Mooi uitsig van die berge en sonsak.

Louis V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Heerlik gebly, pragtige omgewing!

Baie vriendelike gasheer, gemaklike en skoon verblyf.

Hilda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V

Ons het elke oomblik geniet, sal graag weer wil kom kuier.

Ons het heerlik gebly.

Celeste A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A

Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gebly het nie. Harts mense.

Oom het ons soos ou vriende ontvang. Baie hulpvaardig. Alles was net reg. Sal die plekkie hoogs aanbeveel en is stap afstand na die strand toe.

Ronelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Ons het lekker gekuier. Dit is lekker om in jou huistaal te kommunikeer.

Ongeag die weer (waaroor ons geen beheer gehad het nie), het ons lekker rustig gekuier en rustig verkeer. Ons sal beslis weer daar tuisgaan vir 'n naweek wegbreek. Dit is lekker om in jou moedertaal gegroet te word en te weet dat jy kultuurwaardes deel. Selfs die slegte weer kon ons kuier nie bederf nie.

Rob D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob D

Ons het niks meer nodig gehad as wat voorsien word nie.

Ons sal beslis weer daar vertoef.

Hanli L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli L

Stap afstand van die see, al kan mens nie die see sien nie.

Baie lekker gebly. Daar is lig en WiFi tydens loadshedding.

Jh V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh V

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag! Dankie Lieb!

Heerlik gebly, mooi skoon en baie gerieflik. Naby aan winkels en restaurante.

John A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Oulike plekkie baie lekker gebly sal terug gaan.

Baie lekker gasvrye mense.

Jacqui Lyn F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui Lyn F

Great value for money.

Walking distance from the beach. Good basic accommodation at a great price.

Japie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M

Hoogs aan te beveel.

Baie netjies en skoon, matras van goeie gehalte, baie vriendelik en hulpvaardig.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Louisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa K

Gerieflik en ruim.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Dit is 'n baie gerieflike, skoon en netjiese blyplek. Alles wat mens nodig het en nog heelwat ekstras.

Hendrik V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Baie vriendelike ontvangs en mooi, netjiese en ruim woonstel.

Ek en my gisin het ons vakansie baie geniet en baie lekker gebly by Emil. Oom Bokkie het ons baie welkom laat voel. Die woonstel was lekker ruim en netjies, en baie meer spasie as wat ons verwag het. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Dj L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj L

Gasvry.

Baie netjiese plek naby die see.

Lize P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Woonstel was baie netjies en goed toegerus vir ons kuier, goed geleë en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons het baie lekker gebly en sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

Goeie prys, goeie ligging en vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou. Woonstel het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier en die strand is net 'n kort stappie weg. Die kuier was uit die boeke.

Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie mooi, netjies en skoon verblyf.

Gesin van 4 met twee klein kindertjies. Het baie lekker geslaap in die rustige, skoon, veilige en netjiese woonstel. Oom Bokkie was gasvry en ons kon lekker oornag. Baie dankie!

Melissa B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Alles was skoon en perfek!

Baie moeite is gedoen om seker te maak dat gaste gemaklik is en alles het wat hulle nodig het. Ons sal hierdie gastehuis hoog aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in Jeffreys.

Bernard S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Absoluut heerlik hier gebly!

Ons wil beslis weer kom kuier.

Marinda L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Goed geleë en goed geprys.

Baie vriendelike en bedagsame mense.

Marcia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B

Lieb en sy vrou het ons vriendelik ontvang en raad gegee vir wat ons in ons kort besoek kon doen.

Emil is skoon, huislik en so veilig dat ons nie eens alles hoef af te pak.

Steven L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Very clean and neat with all you would need.

Good location and safe. In walking distance from the beach.

Calista A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calista A

Gerieflik en gemaklik.

Dit was die perfekte blyplek vir 4 vriendinne vir 'n paar dae in Jeffrey's. Baie mooi skoon en alles wat mens dalk kon nodig kry. Veilig gevoel en ligte en WiFi kon nog gebruik word al was daar beurtkrag. Binne ry afstand vanaf die hoofswemstrand. Absoluut waarde vir geld!

Thinus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus S

Baie oulike woonstel.

Oom Lieb het ons baie welkom laat voel en was altyd baie behulpsaam hy het die ekstra myl geloop. Die woonstel is loopafstand van die strand af en is netjies en skoon.

Amelda D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda D

Professional, kind service. Everything we needed away from home.

Perfect location, perfect atmosphere, perfect hosts and will recommend any time.

Esie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esie L

Beslis waarde vir geld.

Dis 'n pragtige groot woonstel waar 'n gesin van 6 gemaklik kan tuisgaan. Die kombuis is goed ingerig met als wat nodig is en die badkamer is mooi netjies. Die eienaar was baie vriendelik gewees en het ons tuis laat voel. Ons kan Emil beslis aanbeveel.

Yolandie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Baie netjies, skoon en veilig.

Ons het slegs vir 1 aand oornag vir 'n troue en sou graag langer wou bly. Die blyplek was baie skoon en netjies en die gasheer was baie toegemoetkomend deur ons vroeër te laat inboek sodat ons genoeg tyd sou hê om klaar te maak. Ons sal beslis weer daar bespreek, baie dankie vir die goeie diens!

Herman O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O

Fantasties. Baie gasvry en netjies, rustige omgewing.

Lekker gebly. Aantreklik mooi omgewing.

Samantha B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Comfortable and relaxing.

Perfect spot to just get away from the rush of life.

Danie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Heerlik gebly.

Emil het alles gehad wat ek benodig het.

Mercia D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D

Friendly host! Home from home.

Had a lovely stay. Absolute value for money!

Anton U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U

Vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs, goed toegerus, veilig.

Trudie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Baie gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Net een aand oorgeslaap, was by 'n troue.

Hester P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Baie gasvry en baie netjies.

Prys het in my klas geval en sal met 'n vrymoedige hart aanbeveel.

Elzebe U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzebe U

Heerlike oornag akkommodasie in Kabeljauws in Jeffreysbaai.

Ons het heerlik oornag by EMIL in Jeffreysbaai. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang en die 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens het ons perfek gepas. Pragtige tuin vanaf die dek. Naby die see, ons kon die see hoor. Ligte gedurende "load shedding" was 'n groot pluspunt. Dankie vir jou vriendelikheid Oom Bokkie.

Warren H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren H

Great.

Great accommodation with more than enough support to help us out with our every whim.

Laetitia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S

Fantastiese verblyf.

Alles was puik, baie gawe gasheer, plekkie was netjies en toegerus met alles wat nodig is en meer. Lekker naby die see ook. Sal enige tyd weer daar oornag.

Pieter S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantasties. Eienaar is regtig aangenaam en behulpsaam.

Eenheid het alles en nog meer. Goeie beddens en lekker, warm water in badkamer. Great verblyf.

Marie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Excellent customer gervice. Great location and spacious apartment.

We had a great stay at Emil. The apartment was spacious and was on the 1st floor. The kitchen and lounge area is en suite, and well-equipped for a short or long stay with cutlery, microwave, kettle, two plate stove, and washup area. There is a nice big dining table with chairs that we could use for work. Comfortable couches and a TV with DSTV. The bathroom has a shower, toilet and washbasin, and nice and clean. The two bedrooms are in their own rooms, so that is great. The beds are comfy and well-decorated. The Wi-Fi was excellent, with speeds up to 22mpbs to 50 Mbps. There is a lockup garage for the car too. The property is very close to the beach. You can walk there. The host, Lieb was fantastic. So attentive and caring, and made us feel right at home. Thank you for a great stay. Hope to visit again in future!

Johan & Elmarie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Elmarie E

Alles wat jy benodig vir selfsorg, gerieflike beddens en 'n skoon binnekant. Uiters vriendelike diens!

Dit is bitter naby aan die see en lagoon, veilig vir kinders. Baie spasie met 2 slaapkamers binnekant en 'n gerieflike balkon buite. DStv was 'n welkome verrassing gewees. Die weber op die balkon buite was perfek vir die aandjie se braai Baie vriendelike diens, sal beslis weer teruggaan!

Lente M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lente M

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Jannie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Baie goeie waarde vir geld.

Alles daar vir wat mens nodig het. Eienaar baie tegemoetkomend.

Emil se terugvoer

Dit was 'n plesier om Jannie te ontvang. Hy is baie vriendelik en is uiters netjies. Sal hom graag weer wil ontvang.

Emil
M M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M M

Baie mooi skoon en netjies.

Baie aangenaam om Emil te ontmoet nog en van daai mense-mense.

Emil se terugvoer

Martin en gesin, dit was aangenaam om te ontmoet. Maklik om mee te kommunikeer, dit is baie bedagsaam en netjies. Sal hulle graag terug verwelkom.

Emil
Chris S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Elke sent werd.

Eienaars was baie vriendelik en sal uit hul pad gaan om te help. Letterlik stapafstand van die see af. Stil en veilige area. Skoon en netjies.

Emil se terugvoer

Chris en sy gesin was aangenamme gaste. Hulle was baie netjies en vriendelik en 'n vreugde om te ontvang.

Emil
Hendrik K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Netjies en baie goed geleë. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Emil se terugvoer

Hendrik, dit was 'n plesier om jul te leer ken. Netjiese, besonders vriendelik en bedagsaam. Ek sal hul terug verwelkom.

Emil
Ronel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Perfek gewees met alles wat ons benodig het.

Ons het baie lekker gebly. Veilig, rustig en netjies. Baie dankie.

Emil se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is baie bedagsaam en netjies en is die perfekte gaste. Sal jul graag terug verwelkom.

Emil
Danie E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E

Baie gerieflik, aangename gasheer, stil en skoon.

Lieb is uiters gasvry. Lekker om daar te kuier.

Carl G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Baie rustig en ontspanne omgewing.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel.

Emil se terugvoer

Carl was perfekte gaste, vriendelik en netjies en baie aangenaam om mee te gesels. Sal hul graag weer wil sien.

Emil
Jolize V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V

Ek het alleen saam met kinders daar geslaap en het baie veilig gevoel.

Baie goeie diens en baie netjies. Al die nodigste is daar.

Marilize D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Pragtige plekkie. Heerlik geslaap!

Was net een nag daar, maar sal enige dag terugkeer na Emil.

Emil se terugvoer

Marilize en gesin is gaste wat enige verblyf graag sal terug verwelkom. Baie netjies en 'n plesier om mee te kommunikeer.

Emil
Lee-zahn B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-zahn B

Pragtige, netjiese plek met die vriendelikste diens.

Ons was so vriendelik ontvang en 'n lieflike naweek gehad. Sal definitief weer en weer terug kom. Lieflik en aangenaam.

Emil se terugvoer

Lee-zahn, Baie dankie dat jul hier gebly het, dit was goed om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul netheid en vriendelikheid, sien uit om julle weer te ontvang.

Emil
Anell Isabella F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell Isabella F

Vriendelike ontvangs, baie tuis en veilig gevoel, perfek!

Die perfekte plekkie.

Emil se terugvoer

Anell baie dankie dat julle hier gebly het. Dit was n plesier om jul hier te he, dankie vir die netjiese woonstel wat jul agtergelaat het. Dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Emil
Jed V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jed V

Staying here was phenomenal!

Staying here was perfect for me and my friends! The host was very helpful and welcoming. The location of the house is a couple 100 metres from the beach and perfect for a beach holiday. We also had very easy access to Jeffreys Bay CBD and the N2 highway to reach Port Elizabeth. We thoroughly enjoyed our stay and hope to return in the future!

Emil se terugvoer

Jed,
Thank you so much for your good review, I appreciate it. Thank you for leaving the apartment so tidy, you are super guests.
Kind regards, Lieb.

Emil
Willem A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A

Baie geniet, sal weer gaan kuier.

Plek is baie rustig en mense is baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauws-weg, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29b85b37fe159e7f5961f2fdb174607f59e5b9289936ce292e219bc68be147077eeccfee79e79994f2590c1300f40e3aabd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 80 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.010181705668 24.929453547746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang