Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 64, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

En Route is 'n bekoorlike kothuis in Onrus wat met 'n klein tuin met voëltjies spog.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en stoele toegerus.

Dit lei na 'n tuin met sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die verblyf is stapafstand vanaf die see (80 m) en Davies Pool. Gaste kan die kuspaadjies verken wat na Brekfis Bay in Vermont of die Blouvlagstrand in Onrus lei. Beide is 15 minute ver te voet of 5 minute se ry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Krigestraat 64, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krigestraat 64, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d1aa07a69c91c580c479b477a81b0ab9ee55c0b8e7375fd4d1385fbc31b0605346298e057b45f6ec8b753892d841952604e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 64 Krige Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.416515546784 19.164918946991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang