Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

En Route

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jeremy L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Beste plek in BW. Ek slaap altyd hier oor. Beste plek nog in BW! Sal altyd hier boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik oornag vir 'n reisiger. Presies wat 'n reisiger benodig. Netjies, veilig, alles is daar vir etes voorberei. Selfs 'n braai. Eintlik 'n mooi uitsig op die berg. Baie veilig. Puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker, skoon, netjies! Baie netjies, skoon en goed toegerus. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

En Route is beslis 'n belangrike deel van ons reisbeplanning Pretoria toe. Beslis 'n aangename verblyf, een wat ons reis Kaap toe voltooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Vriende like mense. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi V
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie hoe gehalte. Pragtige eenhede. Uiters skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andi T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Convenient, neat as a pin, good beds, friendly staff, good night's rest. Lived up to the standard we have become used to. Is our go-to accommodation when on long road trips. Uncomplicated, clean, convenient, perfect place to rest, friendly staff and nice personal touch to have fresh milk in the fridge. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorethea Anthea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Die verblyf was gerieflik en skoon. Regtig 'n lekke plek om te oornag. Alles was veilig. Die inklok was vinnig en vriendelik. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

A perfect overnight stay. Lovely stay, friendly and helpful staff. We will be back - this is the perfect spot to overnight on the way to JHB or back home to CT!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Griselda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 253

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Birdstraat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c8a4a3c0fd9074357578d425916779bd5ce89e4d1cdca3d3075af2f9cc936a50774c688bc22d6fc60cdd60ceab94d9496f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 1A Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345113 22.583636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang