Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchanting Narnia Family Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Enchanting Narnia Family Home is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom in Knysna, in die rustige omheinde woonbuurt Narnia Village geleë. Dis ideaal vir gesinne of vriende wat die Tuinroete wil verken.

Dié eiendom het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, met 'n badkamer wat beide 'n bad en 'n stort insluit. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n houtkaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n uitgestrekte dek met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat uitsigte oor Knysna Heads bied. Boonop kan gaste 'n lieflike tuin, 'n swembad en veilige parkeerplek van die straat af geniet. Die ligging van hierdie eiendom is gerieflik naby die middedorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Ligging

  • Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Narnia-laan 59, Welbedacht, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ebba833912218d720e44939e363814b4adac78cd428311ab5b4c8e4c2cadff637d35aa7d7e269429aec50ec27fc8065f30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 59 Narnia Lane Welbedacht 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.031432118711 23.021764726242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang