Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Enchating Oasis with Magical Garden

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Respekteer asb. die kaste wat as "privaat" gemerk is, aangesien dit persoonlike items bevat.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste is welkom om buite te rook en die asbakkies wat voorsien word te gebruik.
Skakel asb. alle paneelverwarmers, elektriese komberse en die gasverwarmer af wanneer dit nie gebruik word nie.
Moet asb. nie die gasverwarmer laat loop wanneer die huis verlaat word nie.
Respekteer asb. die bure deur nie harde musiek tussen 22:00 en 08:00 te speel nie.
Geniet gerus die vele boeke in die huis.
Laat die eienaar weet as iets stukkend of beskadig is tydens die verblyf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasgowweg 3, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b7605b93fd78fb4e59f7553b86c013ee1d46f83bcd304e17d4945ebd01b5db1d4490feb41423bab2ee8a17bcbb0842b4930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 3 Glasgow Road Westdene 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1748973 27.9884875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang