Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epacha Game Lodge and Spa

Wildsplaas
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
Standaard-chalet
Vanaf
Vanaf R9 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke chalet het ook 'n buitestort, lugversorging, 'n yskassie, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke chalet 'n groot balkon met 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamers in villa
Vanaf
Vanaf R83 825
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het lugversorging, 'n balkon met 'n uitsig, 'n dubbelbed en 'n luukse badkamer met 'n groot bad, stort en 'n buitestort. Die kamer het ook 'n muskietnet, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R7 560
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg, D2695, Outjo, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUrkplleejOBWwMwyiTEMSKD6wQK2qMH9rJ9N3OAlJ2r6btZ4ia?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 560 per nag, vir 2 mense District Road D2695 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -19.392352 15.685054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang