Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Epupa Camp

Tentekamp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Daneel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Rustig en afgesonder. Baie vriendelike personeel, groot kampplekke langs die Kunene rivier met 'n gevoel van afgesonderheid. Ablusiegeriewe is skoon en netjies, en donkies word gereeld gestook vir warm water. Die kamp het ook elektrisiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmke M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Loved it! Lovely and pleasant. Tents are average with some broken zips. Shower and toilets are really nice! Location is amazing, lizards walking around in the camp, monkeys in the trees. Very clean campsite. Fabulous river rafting guides.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emmerentia S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Will not recommend this establishment. The cleanliness and the quality of the King Fisher tent was not up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sonja
Epupa Camp
Good day Thank you for your review. We would love you to contact us directly so we can see where exactly the problem lies. This is the only way we will be able to improve. Thank you again for taking the time to contact us.

Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2021

Tropiese eiland gevoel. Kan nie nader aan die Kunenerivier as die kamp nie. Ougat "open air"-storte en toilette, met 'n donkie wat soggens 07:30 en saans 05:30 aangesteek word. Personeel baie vriendelik en gemeenskap wil graag ons kuier vergemaklik met takies soos wasgoed was, toere, ens. Baie lekker gekuier. Pad van Ruacanna was 'n verrassing - weggespoel omtrent halfpad, en toe regte 4x4-oorgang met behulp van plaaslike seuntjies wat die beste oorgangsroete vir ons kon wys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry R
1 nag
4.2
Jun 2019

Goeie ligging. Bestuurder baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 158 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Camp, Langs die R3700, Okongwati, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGQzZTNhLTFiZGEtNDlhOC04ODU1LTVkMWRhZWM0MTRlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Epupa Camp Off the R3700 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -16.998979 13.25463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang