Epupa Falls Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epupa-waterval, Epupa, 0000, Kunene
- Vanaf R3 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Epupa Falls Lodge bied B&B en aandete en is in die Kunene-streek in Namibië geleë. Dié lodge skuil op die rantjie van die woestyn, aan die oewer van die Kunenerivier en Epupa-waterval.
Daar is 5 losstaande chalets. Elke chalet het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Elke chalet het ook 'n muskienet en WiFi. Ontbyt en ander maaltye word in die eetarea bedien en daar is ook 'n kroeg.
Die eetarea en die chalets het 'n uitsig op die heuwels en daar is verskeie voëlkykplekke op die perseel. Die gashere kan ook dorpie-toere en sonsak- en dagritte reël.
Die lodge gebruik slegs sonkrag.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Epupa-waterval, Epupa, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Epupa-waterval, Epupa, 0000, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang