Erfdeel Accommodation
Beskrywing
Die kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Huisreëls
Erfdeel bied ook verblyf vir groepe in 12 kamers: minimum 35 en maksimum 84. Groepe maak gebruik van moderne ablusiegeriewe en die lesingsaal is geleë op 'n pragtige plek tussen haakdoringbome.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers sluit in linne, maar nie handdoeke nie. Ablusiegeriewe beskikbaar. daar is 'n kombuis met yskas, mikrogolf, ketel en wasbak op die perseel. Geen kombuisbenodighede word voorsien nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Linne word voorsien.
Huisreëls
Erfdeel bied ook verblyf vir groepe in 12 kamers: minimum 35 en maksimum 84. Groepe maak gebruik van moderne ablusiegeriewe en die lesingsaal is geleë op 'n pragtige plek tussen haakdoringbome.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vrieskas/yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en ander toebehore. Daar is ook 'n stoepie met uitsigte oor die tuin. En linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie kos, ys en drankies saam. (Die naaste Spar is 9 km vanaf Erfdeel Accommodation.)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Linne en handdoeke word voorsien.
Huisreëls
Erfdeel bied ook verblyf vir groepe in 12 kamers: minimum 35 en maksimum 84. Groepe maak gebruik van moderne ablusiegeriewe en die lesingsaal is geleë op 'n pragtige plek tussen haakdoringbome.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 53 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: c/o Elizabeth and Peter Pad, Kliprivier, 1457, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang