Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erfdeel Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Erfdeel Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Baie mooi en rustig.

Verblyf was baie lekker. Bietjie koud, geen heater of TV.

Werner N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N

'n Stukkie paradys in die middel van die Vaaldriehoek.

Erfdeel is 'n pragtige, stil oase in die middel van die Vaaldriehoek. Dit is uitstekende waarde vir geld en is omring deur pragtige natuur. Die eienaars is gasvry en verwelkomend. Enigiemand wat akkommodasie in hierdie area soek, hoef glad nie enigsins verder as Erfdeel te soek nie!

Reinette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Nog net stilte het hier ingeloop.

Erfdeel was vir ons 'n plek van heelword, van weer mens word. Dis 'n pragtige, goed toegeruste, veilige plek. Sal beslis weer van Erfdeel gebruik maak.

Dirk V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Heerlike, rustige en stil wegbreek op die plaas.

Die kothuis is baie privaat en heerlik stil. Skoon en het plek vir 4 mense. Die badkamer het 'n stort en bad en ek sal vir seker weer terug wees.

Wendy F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy F

Warm op 'n koue nag! Skoon. Tuine is pragtig.

Sal weer oorbly, dankie vir alles.

Desireë J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desireë J

Die verblyf was baie aangenaam. Dis 'n pragtige, rustige plekkie.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons het egter 1 kamer bespreek met 2 enkelbeddens aangesien dit ek en 'n vriendin was, en met aankoms het ons 'n dubbelbed gekry... maar nietemin het ons dit baie geniet. Die dame was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer van Erfdeel Akkommodasie gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: c/o Elizabeth and Peter Pad, Kliprivier, 1457, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOGJjNzZiLTU4YjctNDk3Yy1hMDA4LTBmOGExNTBlYWNlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 c/o Elizabeth and Peter Road Kliprivier 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.428702568564 28.01830099339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang