Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erfdeel Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: c/o Elizabeth and Peter Pad, Kliprivier, 1457, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Erfdeel is in Kliprivier op 'n familieplaas geleë. Die selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en skuil tussen Haakdoring, Soetdoring, Suikerbos en verskeie ander inheemse bome. Geniet 'n natuurwandeling, kyk na die voëls, of koel af in ons plonspoel.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelstapelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet wat tussen beide slaapkamers gedeel word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n dubbelplaatstoof, 'n mikrogolfoond en ander toebehore. Die eenheid het 'n klein patio met tuin-uitsigte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Erfdeel-groepverblyf is beskikbaar vir groepe met 'n minimum van 35 mense en 'n maksimum van 84 mense wat in 12 kamers geakkommodeer word. Moderne ablusiegeriewe komplimenteer ons venue. Die lesingsaal is in 'n pragtige omgewing van Acacia en ander inheemse bome geleë. Etes word met liefde en sorg voorberei en kan in eg Afrika Safari-styl in ons "Eettent" geniet word.

Gastekamer 1 kan 1 persoon akkommodeer en beskik oor 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Kyk na die sonsondergang terwyl jy die geroep van tarentale hoor of ontspan om die kampvuur waar jy nog die kreet van jakkalse kan hoor.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • c/o Elizabeth and Peter Pad, Kliprivier, 1457, Gauteng
  • Gaste dink Erfdeel Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: c/o Elizabeth and Peter Pad, Kliprivier, 1457, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOGJjNzZiLTU4YjctNDk3Yy1hMDA4LTBmOGExNTBlYWNlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 c/o Elizabeth and Peter Road Kliprivier 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.428702568564 28.01830099339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang