Erin Farmhouse & Cottages
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eenheid het 'n stoep en 'n beskutte binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie. Die balans moet in kontant of via 'n bankoordrag betaal word.
- Alle eenhede is toegerus vir selfsorg.
Tee, koffie, suiker, melk, 'n sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien.
- Vars plaaseiers, ekstra sakkies hout, braaipakkies (bevrore of vars as jy minstens 2 dae voor aankoms bestel het), tuisgemaakte bevrore maaltye, afhangend van beskikbaarheid, tuisgemaakte slaai en roosterkoek of aartappels is op aanvraag beskikbaar.
- Die perseel is omhein en veilige vir troeteldiere. Hulle kan op stappies gaan, maar moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
- Troeteldiere mag nie op die beddens en meubels wees nie, bring asb. hul eie beddegoed saam.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3-4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n enkel-uittrekbed. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die skuifdeur lei na 'n stoep en 'n beskutte tuin, met braaigeriewe en buite-sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie. Die balans moet in kontant of via 'n bankoordrag betaal word.
- Alle eenhede is toegerus vir selfsorg.
Tee, koffie, suiker, melk, 'n sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien.
- Vars plaaseiers, ekstra sakkies hout, braaipakkies (bevrore of vars as jy minstens 2 dae voor aankoms bestel het), tuisgemaakte bevrore maaltye, afhangend van beskikbaarheid, tuisgemaakte slaai en roosterkoek of aartappels is op aanvraag beskikbaar.
- Die perseel is omhein en veilige vir troeteldiere. Hulle kan op stappies gaan, maar moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
- Troeteldiere mag nie op die beddens en meubels wees nie, bring asb. hul eie beddegoed saam.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3-4 gaste en het 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed en 'n enkel-uittrekbed. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep en beskutte tuin, met braaigeriewe en 'n buite-sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie. Die balans moet in kontant of via 'n bankoordrag betaal word.
- Alle eenhede is toegerus vir selfsorg.
Tee, koffie, suiker, melk, 'n sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien.
- Vars plaaseiers, ekstra sakkies hout, braaipakkies (bevrore of vars as jy minstens 2 dae voor aankoms bestel het), tuisgemaakte bevrore maaltye, afhangend van beskikbaarheid, tuisgemaakte slaai en roosterkoek of aartappels is op aanvraag beskikbaar.
- Die perseel is omhein en veilige vir troeteldiere. Hulle kan op stappies gaan, maar moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
- Troeteldiere mag nie op die beddens en meubels wees nie, bring asb. hul eie beddegoed saam.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die eerste slaapkamer, 'n enkelbed en 'n stapelbed in 'n anneks van die hoofslaapkamer, asook 'n enkelbed in die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel, broodrooster toegerus. Die deure van die leefarea en kombuis lei na 'n stoep en beskutte binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie. Die balans moet in kontant of via 'n bankoordrag betaal word.
- Alle eenhede is toegerus vir selfsorg.
Tee, koffie, suiker, melk, 'n sak hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien.
- Vars plaaseiers, ekstra sakkies hout, braaipakkies (bevrore of vars as jy minstens 2 dae voor aankoms bestel het), tuisgemaakte bevrore maaltye, afhangend van beskikbaarheid, tuisgemaakte slaai en roosterkoek of aartappels is op aanvraag beskikbaar.
- Die perseel is omhein en veilige vir troeteldiere. Hulle kan op stappies gaan, maar moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
- Troeteldiere mag nie op die beddens en meubels wees nie, bring asb. hul eie beddegoed saam.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 km suid vanaf Middelburg Kaap op die N9 na Graaff-Reinet, Middelburg Kaap, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang