Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin Farmhouse & Cottages

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Freyni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 100 resensies vir Erin Farmhouse & Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Melanie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Lick.

Braai pack is fantastic!

Anzel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Baie lekker gebly, pragtige area en die eenheid was gunstig.

Eenheid was netjies, skoon en gemaklik en alles was daar wat ons sou nodig kry. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Ons troeteldiere was welkom en die eenheid was omhein wat dit baie lekker maak vir ons honde.

Sharon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Delightful stay. Dogs accommodated. Beautiful farm walk. Delicious Meals.

My husband and I stayed with our 2 dogs. It was very comfortable. The dinner, homemade by Freyni, was absolutely delicious. Friendly hosts. Delightful and spacious cottage. We loved it and will return again.

Riana G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana G

Gerieflik, veilig, gekonnekteerd en lekker kos.

Geriewe was baie goed. WiFi, 'n USB-kragprop en tweepuntproppe. Daar is ligte vir beurtkrag, nog 'n "ligpunt" en 'n gasstoof om water te kook vir koffie ens. in sulke tye. - As enkelreisiger het ek dit baie waardeer dat mens steeds in kontak met die wêreld is. Die ontbyttoebroodjie was heerlik. Dis basiese akkommodasie maar perfek vir 'n eenaand se oorslaap.

Jon O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jon O

Nice stay off the beaten track.

Lovely rustic cottage on farmland a couple of kms off the main road. Very peaceful. Owners are friendly and helpful. Some books, magazines, etc. and an info pack/map on farm walks and where to eat and go in the area would be helpful for the solo traveller, but a great stay.

Bianca R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R

Lovely stay over. Incredible food. So accommodating of us and our dogs. Everything was clean and peaceful. We will be back!

See stars.

Aleka S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleka S

Lieflike plek en omgewing. Uiters vriendelike ontvangs.

Ons sal definitief weer daar oornag. Ons het die braaipakkie-opsie bestel vir 'n opsionele aandete, ons het heerlik gesmul aan baie lekker wors, steak en skaaptjoppies. Die slaai daarmee saam was oorspronklik en die varsgebakte brood was 'n globale gunsteling. Die ontbyt padkos-opsie was ook 'n wenner. Ons beveel Erin Farmhouse & Cottages met die grootste vrymoedigheid aan.

Anton B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

3de keer by Erin.

Dit is ons 3de keer by Erin. Nog steeds baie tevrede met netheid, diens en ligging.

Mike M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Overnight stop Joburg to PE.

Great position for a stopover stay when travelling from Joburg to PE. Friendly host and comfortable room with small fenced garden - perfect when travelling with dogs. Erin offers a breakfast sandwich pack that is delicious and convenient for the traveller.

Anne-marie T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie T

Stil en rustig.

Ons was die enigste gaste vir die aand, dit was heerlik stil. Die eenheid is ingerig met alles wat mens benodig, selfs ligte vir loadshedding. Dit was baie koud, maar daar is genoeg warm komberse en selfs elektriese kombers op die hoofslaapkamer se bed. Die gasvrou het selfs die verwarming vir ons aangesit voor ons aankoms. Lekker snoesig!

Peter T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Convenient, well equipped and comfortable facility. The lamb chops dinner is highly recommended.

Great host who communicates very effectively.

Anton B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Gerieflike verblyf in Karoo - troetelvriendelik.

Ons tweede keer by Erin Farmhouse & Cottages. Elke kothuis het 'n tuin wat omhein is vir troetediere. Verblyf skoon en gerieflik. Braaipak met bykosse was baie lekker. Alreeds weer daar bespreek.

Anton B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Troetediervriendelike plaasverblyf in die Karoo.

Op N9 net 10 km buite Middelburg. Rosemary eenheid is losstaande eenheid ten volle omhein vir troetediere met braai- en ander geriewe. Netjiese en gerieflike verblyf met baie mooi Karoo-landskappe en voëllewe. Sal weer daar bespreek.

Sonja C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Rustige plaasomgewing.

In die koue het julle ons snoesig, warm laat voel met 'n heerlike kaggel en warm beddens. Sal vir seker weer daar bespreek. Dankie.

Carin M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Worry-free stay if you travel with dogs!

We've stayed here a few times. The closed-off private gardens are great for your dogs. Everything is super clean - absolutely perfect. Relax, have a braai and you don't have to worry about your dogs wandering off. The units are very well-equipped and meals may be ordered ahead of your stay. The farmhouse is just off the N9 and the very short gravel road drive is easy - no 4x4 necessary.

Gary B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Comfortable and friendly.

This was my second visit, really enjoyed again. Perfect pet friendly, great walking. The dinner was exactly what was needed after a long drive. Such a friendly couple, they make you feel at home.

William S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Ours was an overnight stopover, we had a braai and a good rest.

Our hosts Freyni and Justin did their utmost to make us comfortable even so far as preparing us a salad and spuds for our braai. Great.

Anthony F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F

Tipiese, rustige plaasverblyf.

Baie rustig met alles wat jy mag benodig. Freyni en Justin het ons gul ontvang en dadelik tuis laat voel. Die tipiese Karoo sonsondergang was asemrowend.

Mike G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G

Fantastic Karoo dinner.

We stopped over for the night on our road trip and stayed at Rosemary Cottage. Dinner was excellent with Karoo lamb chops done to perfection. Very quiet and tranquil. The cottage has an enclosed garden which was perfect for our dog to stretch her legs after a long day in the road. Thank you for a good stay.

Johan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Ongelooflik mooi.

Die perfekte Karoo-oornagplek. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Hugo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V

Skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Oornag word vergemaklik met al die nodige vir 'n oorslaap.

Tina G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina G

Baie rustig en stil.

Die plekkie was heel aanvaarbaar. Dit was skoon en netjies. Ongelukkig kort die geboutjie aandag. Die eienaars was baie vriendelik en ons is ontmoet met ys en melk. Gelukkig was daar geen beurtkrag, so ons het lekker gebly. Elke aand gebraai en kon vrylik stap op die plaas. Ek vermoed die plek is onlangs oorgeneem deur die huidige eienaars, want die plekkie lyk nie heeltemal soos op die foto's op die webblad.

Leonie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leonie V

Effe teleurgesteld.

Fasiliteit het aandag nodig. Nie voldoende sitplek binne. Slegs vir een persoon. Baie beperkte skadu by braai-area, moes wag tot son sak voor ons buite kon sit.

Brendon J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon J

Wonderlike plek om rustig te verkeer.

Die plek is lekker privaat en die beste ding was dat ons ons hondjie saam kon vat. Well done, amazing plekkie!

Janet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Lovely cottage with very good facilities.

Friendly hosts, clean and comfortable, beautiful views.

Gary B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Friendly, great walks.

My dog and I really enjoyed our stay. Beautiful surroundings. The dinner was wonderful chop, steak, sausage and salad with homemade bread rolls. Special treat of a chop for my dog. So friendly. Will be back.

René M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René M

Ideaal geleë en baie prakties.

Hierdie gasteplaas is ideaal geleë net anderkant Middelburg, Oos-Kaap. Ons kon gemaklik tot daar ry met ons Fiesta op die kort 2 km plaaspad. En hulle het aan alles gedink! Hulle verskaf hout, blits, vuurhoutjies (mens vergeet mos gewoonlik vuurhoutjies), REGTE melk, lekker koffie, en meer. Die elektriese komberse was 'n groot bederf - daardie wêreld raak maar koud. Die bed is al so effens papgelê, maar vir een of twee aande maak dit mos nou nie saak nie. Pak gerus gemaklike skoene en gaan stap 'n draai in die mooi grasvlaktes.

Adri T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Rustige, gemaklike, oornagverblyf.

Baie gerieflike kothuisie op beeldskone plaas! Baie vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel!

Div D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Div D

Uitstekend, baie gasvry en baie lekker saam gekuier om die braaivleisvuur.

Sal verblyf hier baie hoog aanbeveel.

Maryke V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Baie goed toegerus en netjies.

Ek is altyd opsoek na 'n plek waar ek so bietjie skottelgoed kan was en nie sukkel om goed uit en in te pak nie. Erin se eenhede het baie spasie. Ons het baie lekker gebly.

Rian L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rian L

Ons nuwe oornagverblyf

Ons oornag gewoonlik iewers naby Middelburg op pad George toe en om verblyf wat troeteldie vriendelik en gemaklik is, is moeilik om op te spoor. Die Mongoose Cottage was perfek vir ons behoeftes en ons sal waarskynlik weer hier oornag en sterk oorweeg om meer as een nag oor te bly. Ons het van die aandete opsie gebruik gemaak en die lamtjops met al die bykosse was smullekker!

Willem V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie netjies en skoon en ideaal geleë vur 'n reis na Kaapstad of Port Elizabeth

Die huisies is goed toegerus, netjies, skoon en privaat. Alles was in werkende orde. Die Karoo-nagte is altyd iets spesiaal.

Johan G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

One of my best choices ever made to have a needed rest with beautiful surroundings.

Friendly people making you feel home immediately. Renosterberg in the background - what more do you want?

Rondi D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondi D

Simple but clean an comfortable. The surrounding landscape is stunning.

We found the cottage to be sufficient for an overnight stay. We were very comfortable.

Tjaart C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Ideale oorslaapplek op pad na die Tuinroete.

Netjies, gerieflik en gawe mense. Heerlike, tuisgemaakte aandete.

Rowan W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan W

Peaceful oasis. Enjoyed the rustic quiet.

Slept well and woke to the chirping of birds. The perfect stop on our trip to the coast.

Pierre H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre H

Baie lekker, sou graag langer wou bly

Vriendelike ontvangs, netjiese plek, kon lekker vuur in vuurherd maak - het baie gehelp teen die koue!

Pieter H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Goeie ligging en gemaklik.

Mens is dadelik tuis laat voel by Erin. Dis is redelik privaat en perfek vir een aand se oorslaap-stop. Dis skaaptjoppie vir aandete was 'n welkome wenner.

Fred S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred S

Baie netjies en goed toegerus.

Sien sterre.

Patrick T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick T

Decidedly pleasant.

A lovely stay in the karoo. The cottages we stayed in were well appointed and made for a very comfortable overnight stop. Fantastic sunset and amazing skies. If you are interested in staying away from a town or city and find a spot in the middle of the Karoo away from others and noise then this is an excellent option. Fabulous service too.

Hanlie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G

Oornagverblyf vir bergfietsryers op pad na Uniondale vir K2C.

Vriendelike ontvangs, netjiese en skoon akkommodasie in 'n stil en landelike omgewing. Balsem vir die siel vir moeë stadsjapies op reis. Wat meer kan 'n mens vra? Dit was ons tweede besoek en ons sal weer hierdie opsie kies. Net jammer ons kon nie nog 'n dag vertoef nie.

Dries H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Ruim en skoon.

Mooi Karoo-omgewing.

Salome W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome W

Heerlike rustige verblyf.

Het ons verblyf baie geniet. Lieflike rustige omgewing. 1 nag was te kort!

Calsie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Calsie C

Baie rustig.

Hartlike ontvangs. Goeie kos en waarde vir geld.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Piet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

Regte Karoo mense.

Netjiese verblyf en regte Karoo gasvryheid met lekker Karoo tjoppie.

Anelle V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle V

Uitstekende waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was meer as wat ons nodig gehad het en baie netjies en skoon!

Tania O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania O

Ongelooflike rustige ervaring.

Ons het 'n heerlike rustige ervaring gehad. Lekker aandete, ruim gerieflike kamer en wonderlike gasvryheid. Dit was die perfekte oornagplekkie opad Hartenbos toe vanaf Pretoria. Sal Erin definitief aanbeveel.

Lourens V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Heerlike stilte en uitsig!

Vriendelike ontvangs, voldoende toerusting, heerlike stilte en uitsig!

Leon K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Puik verblyf, vriendelike gasheer, uitstekende kok!

Ons verblyf was puik, onberispelik skoon en netjies. Heerlik warm geslaap op goeie bed, elektriese kombers, warm watersak. Selfs 'n verwarmer gehad. Kon lekker warm bad en stort in groot badkamer. Kamer ook baie ruim en gesellig. Trevor is 'n uitstekende gasheer en fantastiese kok! Ons hondjies was veilig in die omheinde tuintjie en het baie welkom gevoel. Pragtige plaas om op rond te loop. Baie dankie nogmaals Trevor "and may God bless you"!

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thanks, Leon for the positive comments. We hope you come again

Erin Farmhouse & Cottages
Marina P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P

Goed ingerigte, dierevriendelike verblyf.

Die beste dierevriendelike oornagverblyf waar ons nog gebly het. So lekker stil op die plaas. Trever het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer nadat ons reisreëlings dringend moes verander. Ons sal beslis teruggaan.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you very much for the positive comments, please come again.

Erin Farmhouse & Cottages
Maryke V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Ons sal maklik weer by Erin bly - dit is 'n egte Karoo ervaring met netjiese verblyf.

Erin is nog van die lekkerste plekke om te bly met ons twee honde. Die heinings om die huisies beteken ons hoef nie die honde heeltyd dop te hou nie en indien ons wil aandete gaan eet by die hoof huis kan ons die honde gemaklik los. Trevor is baie vriendelik. Die verblyf is gepas aan die Karoo - netjies en skoon - en die self-catering geriewe werk goed vir ons.

Philip J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J

Heerlike verblyf met geurige aandete.

Erin Farmhouse is 'n besondere verblyfplek. Pragtige ligging met plaas-atmosfeer. Die verblyf was uit die boonste rakke met 'n smullekker aandete! Lieflike kamer met beste geriewe. Werklik net die beste. 'n Puik 5-ster verblyfplek wat ek enige tyd weer sal besoek. (Enigste hartseer was die adverteerde Wi-Fi wat nie gewerk het nie en dit het die eienaar ook nie gepla nie - ek het daarop staat gemaak dat dit beskikbaar sou wees vir iets wat ek moes doen).

Werner S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S

Lovely peaceful setting.

Being the only guests for the night made for a very peaceful stay over. Trevor the host even contacted us on the day while on the road whether we would like any dinner. Orders were arranged and the meal was served in our own surrounding lounge and very delicious. If you are a "bird watcher " then it is for you as well as there is enough birding activity around the property. Room, bathroom and lounge were very clean as well as the rest of the accommodation available. Thank you for your kind hospitality.

Hermann V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V

Puik.

Gasvryheid eie aan die Karoo.

Santonet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santonet V

Aangenaam verras.

Erin is die eerste dierevriendelike verblyf wat 'n omheinde erfie het waar my honde los kon rondhardloop. Ons almal kon dus heerlik ontspan op die plaas met die nodige geriewe om die hele gesin tevrede te stel.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Santonet, thank you for your lovely comments. We are so glad you enjoyed your stay. Please come again.

Erin Farmhouse & Cottages
Chantelle E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Pragtige plek, netjies, skoon en goed toegerus.

Die plek was pragtig en goed toegerus. Netjies en skoon.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dear Chantelle,

Thank you for your lovely comments. We look forward to welcoming you back to Erin again in the near future.

Erin Farmhouse & Cottages
Danelle S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S

Rustig, veilig.

Ideale "stop-over" op pad na Tuinroete. Ons het welkom gevoel en heerlik gerus. Ek sal definitief aanbeveel. Ook troeteldiervriendelik, dus het ons Labrador ook lekker gebly!

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Danelle, glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back to Erin soon.

Erin Farmhouse & Cottages
Ina V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Karoo-vrede.

Ideale verblyf vir 'n gesin met troeteldiere. Die oopplan-uitleg kan dalk gesinne met groter kinders pla, maar vir ons was dit perfek. Die etes was heerlik en beslis die moeite werd. Die ontvangs is warm en hartlik en voel jy dadelik tuis. Die ligging is ideaal vir oornag tussen Gauteng en die Kaap en teenaan die N9 (sonder dat die verkeer enigsens pla). Dit is stil en rustig en die huisie is goed toegerus.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Ina, glad you enjoyed your stay at Erin and we look forward to welcoming you back in the near future.

Erin Farmhouse & Cottages
James H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Baie skoon en vreeslike vriendelike diens!

Met die aankoms is ons baie vriendelik gegroet deur Trevor en ons blyplek was sowaar fantasties. Hierdie is definitief die plek om te bly as jy vir een aand will oornag op pad vanaf of op pad na Gauteng. Werklik fantasties.

Candice T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice T

Very pleasant.

Had a wonderful stay, the accommodation was clean and quaint. Trevor was very welcoming and accommodating. My children and my dog had a fabulous time. The Karoo lamb chops were the best I have ever eaten.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Candice, we are so glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back to Erin again soon.

Erin Farmhouse & Cottages
Hennie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Perfekte ligging met die mooiste sonsondergang!

Ons het vinnig oorgestop vir een nag by Erin tussen George en Johannesburg. Trevor was baie, baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons "cottage" was puik toegerus en baie gemaklik. Lugverkoeling sou lekker gewees het, maar ek dink die dakwaaier het darem sy ding gedoen na sononder. Die kinders het die plaasomgewing baie geniet en hulleself onmiddellik tuisgemaak. Definitief goeie waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar stop in die toekoms.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dankie Hennie. Ek is bly julle het die geniet en ons hoop om julle weer by Erin te verwelkom. Lugverkoeling sal ongelukkig die koste vir ons gaste baie duur maak.

Erin Farmhouse & Cottages
Pieter G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Rustig, gemaklik en veilig.

Baie basiese verblyf. Nie al die kamers het yskaste of kombuisgeriewe nie. Bevestig voor die tyd.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi Pieter, thanks for your comments however you requested this specific room which is advertised on the website with no catering facilities. We hope however you will visit Erin again but please rather book a unit will all the facilities you require, these are listed on the website.

Erin Farmhouse & Cottages
Astrid Z - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid Z

Aangenaam en rustig.

Aangenaam, rustig en netjies. Heerlike aandete geniet in die Barnyard. Trevor het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Kon lekker in die skemer op die plaas gaan stap.

Johan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Aangenaam en gemaklik.

Ons het net vir een aand gebly. Die gasheer was aangenaam en vriendelik, ten spyte van die feit dat ons laat die aand gearriveer het. Die fasiliteite was ook heel aangenaam. Ons was vroeg weer weg die volgende oggend, maar wens ons kon langer bly.

Adri D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Heerlike oorslaapplekkie.

Baie netjies, ontvangs vriendelik. Kan aanbeveel.

Fanie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V

Rustig stil en goed georganiseerd.

Ons het baie lekker gebly. Goed toegeruste kamer. Netjies en skoon. Baie rustig en stil.

Annetjie N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie N

Baie lekker en sal weer daar bly.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Dit is baie netjies en skoon, goed ingerig. Ek sal dit aanbeveel.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dankie Annetjie - ons hoop om julle weer by Erin te verwelkom

Erin Farmhouse & Cottages
Mariska K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Hartlike verwelkoming en wonderlike kos onder Karoo-sterre.

Ons is hartlik verwelkom deur Trevor en Cathy wat wonderlike gashere was. Verblyf was baie skoon en netjies en ons kon heerlik rus na 'n lang dag se ry. Heerlike aandete met egte tuisgebakte brood en gebraaide Karoolamtjoppies het ons ingewag. Ongelooflike uitsig. Sal hulle definitief aanbeveel vir oornag-destinasie.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dankie Mariska - bly julle het die geniet en ons hoop om julle weer by Erin te verwelkom

Erin Farmhouse & Cottages
Frik V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Stilte, vriendelike diens en heerlike Karoo-skaaptjops.

Die persoonlike aandag van die eienaar is 'n groot pluspunt. Hy en sy vrou laat mens gou tuis voel en die mooi ou Karooplaashuis dra by tot 'n unieke ervaring. Ons sal weer daar wil oorbly.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Kom gerus weer kuier!

Erin Farmhouse & Cottages
Sintichia A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sintichia A

Fantasties! Sal beslis weer daar bly! Sal dit beslis by vriende en kennisse aanbeveel.

Trevor is 'n baie aangename gasheer. Ons het die plaasatmosfeer baie geniet en heerlik in die veld gaan stap. Waardeer dat Erin Country House troeteldiervriendelik is.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet by Erin - kom kuier asb weer.

Erin Farmhouse & Cottages
Willie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

'n Welkome toevlugsoord vir moeë reisigers.

Die wyse waarop die eienaar die gasteplaas beskryf is eerlik en opreg. Hy het ons voor aankoms geskakel en die volgende dag weer om ons 'n goeie reis toe te wens. Die voorbereidings vir ons aankoms was uitstekend, die kamer en omgewing baie netjies en goed versorg. Trevor, as restauranteur, se aandete was uitstekende waarde vir geld.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dankie Willie - bly julle het die geniet en ons hoop om julle weer by Erin te verwelkom

Erin Farmhouse & Cottages
Chantel V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel V

Dit was vir ons net 'n vinnig stop.

Dit was perfek vir wat ons wou gehad het. Ek sal aanraai dat hulle dalk kyk daarna om 'n TV ook dalk aan te skaf.

Marina B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B

Baie lekker gewees.

Al probleem was die aanwysings.

Paul V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Aangename, netjiese verblyf skep 'n rustige atmosfeer eie aan die omgewing en presies wat ons in gedagte gehad het.

Sien sterre.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Dankie Paul. Ek is bly julle het die geniet en ons hoop om julle weer by Erin te verwelkom.

Erin Farmhouse & Cottages
Lourens V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens V

Wonderlike omgewing.

Goeie verblyf en vriendelik.

Doedo S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Doedo S

Baie rustig!

Sien die sterre.

Etienne V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Stil, mooi, en goeie waarde vir geld!

Trevor was baie behulpsaam en het opgevolg en teruggekom na 'n mens. Die plaas is stil en is ideale vir 'n oornag bestemming op pad na die kus. Dit is baie goeie waarde vir geld en sal beslis die bestemming in die toekoms weer besoek.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet by Erin - kom kuier asb weer.

Erin Farmhouse & Cottages
Tjaard D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaard D

Rustig en perfek geleë.

Rustig en perfek geleë, netjies, skoon en gasvry.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet by Erin en hoop om julle gou weer te sien.

Erin Farmhouse & Cottages
Rudolph C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph C

Perfekte oornagstop!

Trevor, die eienaar, was wonderlik en het uit sy pad gegaan om ons te laat welkom voel. Die geriewe was uiters skoon en netjies en ons kon nie vir meer gevra het nie.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Thank you for your favorable comments and we are very pleased you enjoyed your stay at Erin.
Hope to welcome you back again soon.

Erin Farmhouse & Cottages
Jenny S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Rustig en pragtig.

Die diere is pragtig. Dis 'n heerlike oornagplek. Die kinders kan fietsry en die honde kan hardloop om hul bene te rek na 'n dag in die kar. Pragtige sonsondergange! Verblyf baie gerieflik en eienaar vriendelik en hulpvaardig.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Chris is ons baie bly jou familie het die geniet by Erin and hoop om julle weer hier te verwelkom

Erin Farmhouse & Cottages
Johan J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Trevor is a good host who communicated telephonically with us during the journey to the guest house.

Clean, good value for money

Eben C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben C

Die verblyf was lekker.

Alles was in plek en baie netjies. Sal Erin aanbeveel.

Jacquie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacquie D

Aangenaam maar niks spesiaal nie.

Eienaars was nie tuis toe ons arriveer nie, alhoewel ons vriendelik ontvang is. Ongelukkig was daar nie aandete of ten minste ontbyt nie, en na 'n lang reis voel mens nie lus om terug dorp toe te ry nie. Ons was bespreek in een van die buite hutte. Ambiance en uitsig beperk.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Jacquie,
We are sorry you did not enjoy your stay, but let me clarify that you booked a self-catering farm cottage (pictures are a true reflection on the website and the description of the cottages is very accurate) with no meals in August 2015; and at no time prior to your arrival in December 2015 did you request any meals.
With regards to your comment about a limited view, although there are trees and shrubs infront of the cottages; the view across the veld towards Renosterberg (a large mountain) from the cottages has been appreciated and positively commented on by previous guests.
I can send you the photo which was taken from the stoep of Meerkat cottage to remind you as unfortunately the website does not offer me the option to attach the photos.

Erin Farmhouse & Cottages
Isobel V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Isobel V

Groot huis.

Die verblyf was skoon en Trevor was baie vriendelik. Net jammer ek het nie die akkommodasie ontvang wat ek bespreek het nie. Ek het die "Farm Cottage" bespreek en was in die groot huis gesit, daar was ook geen TV of radio nie. Al vier van ons moes in een vertrek slaap waar ons in die "cottage" aparte kamers sou hê.

Erin Farmhouse & Cottages se terugvoer

Hi there Isobel,

Thank you for staying with us and we are very sorry to see that you were not happy with your accommodation but unfortunately one guest extended his stay in the cottage thus we put you in a much larger unit. The cottages do not have separate bedrooms (clearly specified on the listing) and we do not advertise any TV or radios in the rooms.

Erin Farmhouse & Cottages
Abraham S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham S

Gemaklik en skoon, maar fasiliteite baie basies en geensins luuks.

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam, skoon en netjies. Fasiliteite ietwat beknop en basies, geen lugversorging.

Corne G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G

Gerieflik geleë, skoon, lekker beddegoed, vars skoon plaaslike omgewing!

Vriendelike gasheer en -vrou, skoon en vars beddegoed, ruim familiekamer met private stort. Lekker stoepie met tafel en rusbank voor kamer onder afdak. Alles lekker eenkant en privaat. Sal beslis weer daar oorslaap, en volgende keer ook 'n ete bespreek.

Petra N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Ongelooflike verras.

'n Ongelooflike oornag-ervaring in die Karoo! Sal beslis weer van Erin Country House se fasiliteite gebruik maak.

Elmarie P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P

Baie lekker.

Heerlik oornag. Sal weer gaan, al is dit winter is daar genoeg voorsiening gemaak met elektriese komberse, warmwatersakke en 'n verwarmer.

Derek B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

We Stayed overnight on our way to Port Elizabeth, hence Erin was slightly out of our way.

Great comfortable and well appointed accommodation in a real Karoo Farm environment. Trevor is a very welcoming host that certainly understands the requirements of the hospitality game. Breakfast was first class as was our braai on the farm the previous evening. We mistakenly left an item of value behind and this was no problem for Trevor to put in safe keeping until we could collect it, a nice change in the world we live in. I would certainly recommend Erin Country House for an overnight stay.

Sharon G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon G

Room with a view

Remote & peaceful in beautiful surroundings!!

Elsabé H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé H

Heerlik!

Stil, rustig en heerlike kos. Kon lekker fietsry en stap. Lekker plaaservaring.

Hennie W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie W

Goeie stop op pad na die Suid-Kaap

Skoon, netjies, gasvry en goeie oornag.

Carlien G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G

Gasvry, lekker kos, skoon en mooi.

Dankie aan Trevor vir al die lekker kos, grappies en gasvryheid. Kathy maak die lekkerste malvapoeding ooit!

Chantal P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal P

Very comfortable and peaceful.

Trevor is a very good host! Warm welcome, and really friendly with the children. Calm and peaceful setting - an oasis in the Karoo! Would recommend to anyone with a smile!

Ewert T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert T

Netjiese, goed toegeruste kothuisies.

As Natallers het ons vreeslik koud gekry die tyd van die jaar daar, maar die eienaar het ons so goed ontvang en werklik tuis laat voel, Dit het gevoel of ons by ons eie huis was! Ons sal dit enige tyd aan enigiemand aanbeveel.

Christo L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo L

Skoon en Rustig

Skoon en rustig en baie goeie diens van Trevor!

Roeleen L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roeleen L

'n Stil omgewing met skoon geriewe.

Ons het lekker en rustig geslaap, en sal weer die plekkie besoek.

Louis P - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis P

Om nie karoolam met aandete te bedien nie, was bietjie van 'n teleurstelling.

Omgewing is perfek, kamers was baie goed ingerig en op standaard. Kan dalk bietjie aandag skenk aan die "catering" aspek. Het meer verwag van aandete en ontbyt.

Christine O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Christine O

Die plekkie was skoon en netjies.

Die TV het net een kanaal gehad (SABC 2).

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km suid vanaf Middelburg Kaap op die N9 na Graaff-Reinet, Middelburg Kaap, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHqHo90PoI6rjoetObGM91dq6tqYlb3IelqF5pZBCIsbPvAgIlP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 10km south from Middelburg Cape on N9 to Graaff-Reinet Middelburg Cape 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.606842722382 25.0138682127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang