Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin Farmhouse & Cottages

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Melanie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekka. Braai pack is fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly, pragtige area en die eenheid was gunstig. Eenheid was netjies, skoon en gemaklik en alles was daar wat ons sou nodig kry. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Ons troeteldiere was welkom en die eenheid was omhein wat dit baie lekker maak vir ons honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Delightful stay. Dogs accommodated. Beautiful farm walk. Delicious Meals. My husband and I stayed with our 2 dogs. It was very comfortable. The dinner, homemade by Freyni, was absolutely delicious. Friendly hosts. Delightful and spacious cottage. We loved it and will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana G
1 nag
4.8
Jan 2024

Gerieflik, veilig, gekonnekteerd en lekker kos. Geriewe was baie goed. WiFi, 'n USB-kragprop en tweepuntproppe. Daar is ligte vir beurtkrag, nog 'n "ligpunt" en 'n gasstoof om water te kook vir koffie ens. in sulke tye. - As enkelreisiger het ek dit baie waardeer dat mens steeds in kontak met die wêreld is. Die ontbyttoebroodjie was heerlik. Dis basiese akkommodasie maar perfek vir 'n eenaand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jon O
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Nice stay off the beaten track. Lovely rustic cottage on farmland a couple of kms off the main road. Very peaceful. Owners are friendly and helpful. Some books, magazines, etc. and an info pack/map on farm walks and where to eat and go in the area would be helpful for the solo traveller, but a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely stay over. Incredible food. So accommodating of us and our dogs. Everything was clean and peaceful. We will be back! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aleka S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Lieflike plek en omgewing. Uiters vriendelike ontvangs. Ons sal definitief weer daar oornag. Ons het die braaipakkie-opsie bestel vir 'n opsionele aandete, ons het heerlik gesmul aan baie lekker wors, steak en skaaptjoppies. Die slaai daarmee saam was oorspronklik en die varsgebakte brood was 'n globale gunsteling. Die ontbyt padkos-opsie was ook 'n wenner. Ons beveel Erin Farmhouse & Cottages met die grootste vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

3de keer by Erin. Dit is ons 3de keer by Erin. Nog steeds baie tevrede met netheid, diens en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Overnight stop Joburg to PE. Great position for a stopover stay when travelling from Joburg to PE. Friendly host and comfortable room with small fenced garden - perfect when travelling with dogs. Erin offers a breakfast sandwich pack that is delicious and convenient for the traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie T
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Stil en rustig. Ons was die enigste gaste vir die aand, dit was heerlik stil. Die eenheid is ingerig met alles wat mens benodig, selfs ligte vir loadshedding. Dit was baie koud, maar daar is genoeg warm komberse en selfs elektriese kombers op die hoofslaapkamer se bed. Die gasvrou het selfs die verwarming vir ons aangesit voor ons aankoms. Lekker snoesig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Freyni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km suid vanaf Middelburg Kaap op die N9 na Graaff-Reinet, Middelburg Kaap, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHqHo90PoI6rjoetObGM91dq6tqYlb3IelqF5pZBCIsbPvAgIlP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 10km south from Middelburg Cape on N9 to Graaff-Reinet Middelburg Cape 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.606842722382 25.0138682127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang