Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erongo Rocks - Farmhouse & Camping

Kampeer/karavaan
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Erongo Rocks Camp Mountain View
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is naby die berg en word met granietrotse omring. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele en 3 gedeelde ablusiegeriewe met warmwaterdonkies. Dit is ideaal vir groot groepe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 20 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Erongo Rocks Camp Granite
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek word met kolossale granietrotse omring en bied slaapplek aan 6 of meer gaste. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele. Die oopplan-badkamer het 'n spoeltoilet en emmerstort.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 20 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Erongo Rocks Camp Dik-dik
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is afgesonder en is ideaal vir 'n paartjie of klein gesinne. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele. Die oopplan-badkamer het 'n spoeltoilet en emmerstort.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal badkamers: 1

Erongo Rocks - Camp KykNet

Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang

Erongo Rocks - Camp 360
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek het 'n 360 grade-uitsig op die berge. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele. Die oopplan-badkamer het warm water.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Erongo Rocks Camp Petite
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek bied 'n uitsig op die berge. Daar is 'n gasstoof, tafels en stoele en gedeelde ablusiegeriewe met warmwaterdonkies.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Erongo Rocks Farmhouse
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste kan etes onder die sterre geniet, op die stoep uitspan en die berg-uitsig inneem.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat nie een van die kampeerplekke elektrisiteit het nie, so laai asb. jou toestelle vooraf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 241, Omandumba Ost, Namibia, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886c5d6a4c27095fcc6d965541a4bb8b3ec67eb04a4bcb9bc7ed9a621cd0b55190635614b4c449023e7c6fc423cbd512396a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense Farm 241 Omandumba Ost 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.497497400114 15.629934668541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang