Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erongo Rocks - Farmhouse & Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 241, Omandumba Ost, Namibia, 0000, Erongo
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Erongo Rocks - Farmhouse & Camping in Namibië maak voorsiening vir gaste wat op soek is na 'n afgeleë en ongetemde ervaring en het 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Die opsies sluit 'n rustieke plaashuis of die geleentheid om op romantiese kampeerplekke tussen granietrotse te kamp in.

Die plaashuis bied selfsorgverblyf met al die noodsaaklike geriewe. Op die plaas is daar 6 kampeerplekke beskikbaar wat elkeen 'n eiesoortige atmosfeer het. Kamp Berguitsig en Kamp Petite is ongeveer 80 m van mekaar geleë en deel 3 gemeenskaplike badkamers met warm water. Hierdie kampeerplekke gee voorkeur aan funksionaliteit en gerief.

Kamp 360 bied 'n 360 grade-uitsig op die berge en is in 'n vallei met bome. Die kampeerplek het 'n oopplan-badkamer met warm water en 'n houtvuuroond.

Kamp Granite, Kamp KykNet, Kamp Dik-dik, Kamp 360 en Kamp Petite is afgesonder en deur uitgestrekte granietrotse omring. Hierdie staanplekke bied ooplugbadkamers met spoeltoilette en emmerstorte vir gaste wat 'n romantiese en avontuurlike ervaring soek.

Nie een van die kampeerplekke het toegang tot elektrisiteit nie.

'n Uitgebreide netwerk van Jeepspore en goed gemerkte roetes nooi gaste uit om aan aktiwiteite soos voetslaan, roetedraf, bergfietsry, voëlkyk en fotografie deel te neem. Boonop is daar begeleide rotskunswandelings en besoeke aan die nabygeleë San Living Museum beskikbaar wat innemende ervarings vir gesinne bied.

Binne die plaas se grense floreer 'n diverse verskeidenheid wild- en voëlspesies, waarvan sommige net in die Erongoberge gevind kan word. Van die ontwykende klein swart muishond tot die majestueuse Verreaux arend wat die merkwaardige terrein besoek, sal natuurliefhebbers 'n oorvloed van boeiende besienswaardighede vind.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Plaas 241, Omandumba Ost, Namibia, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 241, Omandumba Ost, Namibia, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA886c5d6a4c27095fcc6d965541a4bb8b3ec67eb04a4bcb9bc7ed9a621cd0b55190635614b4c449023e7c6fc423cbd512396a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense Farm 241 Omandumba Ost 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.497497400114 15.629934668541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang