Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esplanade Hermanus - Standard Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan 63, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 195 R1 756 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Esplanade Hermanus - Standard Suites is langs die gesogte Marinerylaan in Hermanus geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand.

Verblyf beskik oor 3 woonstelle wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea in elke woonstel het 'n TV, gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met sitplek.

Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Elke woonstel het ook noodligte en 'n omsetter om die TV en WiFi aan te hou. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Esplanade Hermanus - Standard Suites
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 11

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Marinerylaan 63, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esplanade Hermanus - Standard Suites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 195
R2 195 R1 756
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 195
R2 195 R1 756
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan 63, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b182865d0ff336531d90aa91ff2a5bb6d2ba4f746756aa3214ac2f85c55a9e1ae2d41edaeddbbd5afe2b6072b5e192f7657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 195 nouVanaf R1 756 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 63 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.421764 19.242014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang