Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Essi se Selfsorg

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n dakwaaier, lugversorging en 'n TV met DStv. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf, ketel en yskassie.

Huisreëls

Slegs hone word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Die perseel is omhein.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ekonomiese Koningingrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n dakwaaier, lugversorging en 'n TV met DStv. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf, ketel en yskassie.

Huisreëls

Slegs hone word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Die perseel is omhein.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus insluitend 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas.

Huisreëls

Slegs hone word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.
Die perseel is omhein.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b903f671013cb8495ab195c47442e52cff9568c880959aebe4e85b8913dd66af0c8d866ee6d23ba0f95da1f288c3cca527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 66 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.355599119164 22.599952003441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang