Ether Cottage
Beskrywing
Dié kothuis is langs die hoofhuis en bied slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is ook 'n privaat dek. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die leefarea het 'n kombuisie, etenstafeltjie en stoele, en 'n sitkamerarea met Apple TV en Netflix. Gaste het toegang tot 'n aparte ingang, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die kothuis het 'n alarmstelsel en diefwering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook is verbode in die huis en op die dek.
Geen addisionele oornaggaste word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Daar word nie meer as 2 dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf deur die gashere goedgekeur word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook bo en het 'n stapelbed. Let asb. dat hierdie kamer gewoonlik die badkamer van Slaapkamer 1 deel aangesien dit naby mekaar is. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Slaapkamer 3 maak gebruik van die groot gedeelde badkamer op die onderste verdieping. Dit het 'n stort en bad. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer met 'n TV, 'n groot kombuis en 'n eetkamertafel met sitplek vir 10. Gaste het toegang tot vinnige, gratis WiFi wat voorsien word met vesel-internet, Netflix, en veilige parkeerplek. Die huis het 'n alarmstelsel en het diefwering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die huis en op die dek.
Geen addisionele oornaggaste word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Daar word nie meer as 2 dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf deur die gashere goedgekeur word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridoon-singel 5, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang