Eucalyptus Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverbeecksingel 18, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R795R716 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eucalyptus Cottage is in die idilliese voorstad Brackenfell en is 'n pragtige selfsorgkothuis wat ideaal is vir 'n paartjie, enkelreisiger of vriende wat op soek is na 'n vakansie naby plaaslike restaurante en winkelsentrums. Die eenheid beloof 'n onvergeetlike vakansie.
Die lieflike oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan al fresco-maaltye op die stoep in die rustige omgewing nuttig. Die omliggende area bied bekoorlikheid in die vorm van winkels, galerye, wynproelokale en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
The Clark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Silverbeecksingel 18, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Eucalyptus Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverbeecksingel 18, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap