Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EuZelle Gastekamers

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 75 resensies vir EuZelle Gastekamers
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Die kamer was aantreklik en netjies. Die TV-gedeelte was gemaklik. Goeie diens.

Baie lekker gebly in kamer 3 en droomland toe geslaap met 'n goeie bed en kussings. Was baie behulpsaam en baie dankie vir die pakkies op die bed. Die akkommodasie word regtig aanbeveel.

Roeleen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen B

The overnight accommodation was pleasant!

I received a warm welcome and was shown around the room to help me settle in. I noticed the cleanliness and well-decorated room. The heater was on and I was also provided with a hot water bottle, which was an added bonus.

Rashme H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashme H

Sal definitief weer daar bly.

Dit is 'n wonderlike plekkie, baie netjies. Sal definitief weer daar bly.

Emilio B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emilio B

Was excellent, very nice stay and would definitely recommend.

See stars.

Ilse M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Luuks, lekker en hartlik. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Baie lekker en warm in die koudste dae van die winter. Sal hulle aanbeveel. Baie luuks en mooi. 5 sterre werd.

Nicolene S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Die eienaar se gasvryheid was uitstekend.

Fantastiese mense en gastehuis.

Salomie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie F

Was in Bloemfontein vir hokkie toer. Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly, hulle was baie gasvry en het sommer baie tuis laat voel.

Nic M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic M

Was baie lekker.

Verblyf was baie lekker, kamer was 100%.

Annemie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie N

Heerlik gebly.

Heerlik gebly. Dis mooi, skoon, gemaklik, goed toegerus en netjies. Vriendelike mense .

Janine T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T

Bekostigbaar netjies skoon en gerieflik.

Ek kan regtig aanbeveel. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Zelda het 'n hart van goud en laat 'n mens sommer ekstra tuis voel. Sal definitief weer daar oorbly.

Charity L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charity L

Beautiful.

Amazing, a beautiful place. Very kind and loving host.

Malindi S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malindi S

Wonderlike vriendelike gasheer en vrou en verblyf is %.

Ons het baie lekker gebly en alles was % van ons ontvang tot ons weg is. Zelda en Eugene is wonderlike mense en hul plek is uitnemend.

Dewald V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Fantasties.

Heerlik, vanaf aankoms akkommoderend, verwelkomend, netjies en nog meer.

Handré V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handré V

Skoon, netjies, goeie klientediens, gerieflik, goed geleë.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Die eienaar/oorsigter was vriendelik en behulpsaam en het verseker gemaak dat ons so gemaklik moontlik kon bly. Daar was al die benodigde gereedskap en meer om kos te maak en 'n lekker tuintjie vir ons hond.

Johan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Uiters gasvry en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie gerieflik.

Hermien M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien M

Skoon, netjies, akkommoderend, oulike gasvrou.

Ons was 3 volwassenes, 2 babas en al ons honde wat by EuZelle oornag het oppad see toe. Verblyf is skoon en netjies en bevat alles wat mens nodig het. Die tuintjie was perfek vir die honde. Zelda is baie akkommoderend en 'n oulike gasvrou - ons het selfs 'n padkos pakkie gekry. Sal beslis weer by EuZelle bly.

Riana W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W

Amazing service.

Vreeslike netjiese plek. Sal definitely weer kom.

Corne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Waarde vir geld!

Nog nooit so lekker gebly vir so billike prys nie. Skoon, alles wat nodig is, oulike persoonlike verwelkoming. Sal beslis weer daar bly!

Ian K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Alles wat ons nodig gehad het en meer. Wonderlike diens.

Ons het 'n oornagplekkie gesoek oppad Kaap toe. Zelda het die perfekte kamer verskaf.

Dirk P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Well done Zelda.

Uitstekende plekkie. Kuier elke jaar daar.

Lappies L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Baie lekker.

Sal verseker weer daar tuisgaan as ek verblyf in Bloemfontein nodig het. Woonstel is skoon en netjies. Zelda gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Alles wat jy nodig het is in die woonstel. Puik verblyf teen 'n billikke prys.

Leon K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Skoon en netjiese eenheid in 'n veilige omgewing. Ideaal vir oornag en langer.

Gerieflike eenheid baie naby aan die N1. Oulike omheinde tuintjie vir ons hondjie. Heerlike geslaap op 'n goeie bed met snoesige beddegoed. Zelda is baie gasvry en vriendelik. Sal beslis weer daar wil oornag en beveel EuZelle aan met vrymoedigheid. Baie dankie vir al die ekstras en bederfies, Zelda.

Delaine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaine S

Die weer was yskoud, maar Zelda se hart was warm.

Baie dankie vir al die moeite, vriendelikheid en bederfies, Zelda! Ons waardeer dit. Julle sien ons beslis weer.

Bruce M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M

Great place to rest.

Everything about the place was a joy, from the welcome to the rest and then the thoughtfulness of all they provided. Great place!

Rene E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

'n Wonderlike gastehuis, so pragtig en gerieflik, beslis uitsonderlik!

Sal EuZelle ten sterkste aanbeveel, dis só mooi met alles en meer as wat mens nodig het, geskenkies, lekkerste eetgoed, vriendelik en gasvry! Ongetwyfeld die beste!

Ronel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Ons was oorbluf deur al die bederfies. Die biltong was heerlik! Heerlike bed en alles wat jy nodig het. Baie sentraal geleë. Sal beslis weer daar bly.

Kayleen A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleen A

Worth it!

Hosts were friendly and very welcoming, made sure we had everything we needed. Thank you.

Xavier O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier O

Tuis.

Ons kies geen ander gastehuis behalwe Euzelle wanneer ons in Bloemfontein is nie, dis hoe uitstekend hul diens is.

Sarie A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie A

Netjies skoon en 'n baie gawe gasvrou.

Ons was baie beïndruk met die plekke. Die gasvrou het ons baie wekom laat voel en ook lekker bederfies in die plek gesit. Ons sal verseker weer daar bly.

Xavier O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier O

Astonishing.

You can tell that the owners take pride in their service, not only are they very welcoming, but the unit we stayed in was in such excellent condition we were very impressed and planning to book at the same place every time we visit Bloemfontein.

Dirk P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Fantasties! Uitstekend!

Wat 'n belewenis. Vriendelike en gasvrye eienaars. Eugene en Zelda. Al die bederfies! Wow! Ons het lekker gekuier en geslaap. Ons sien uit na ons terugkeer volgende week. Beslis die moeite werd.

Tarryn G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn G

Lovely.

Very clean and comfortable little stay. Had a good nights rest before the last stretch of our journey. Zelda was an amazing host and really goes the extra mile. Thank you for the wonderful experience in Bloemfontein.

Carien V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Aangenaam, gasvrou baie vriendelik. Voel dadelik welkom.

Het al die detail en ekstra bederfies baie waardeer. Ticks all the boxes. Dankie. Sien jul weer. Gevoel soos 5-ster akkommodasie.

Chene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene S

Heerlik!

Vriendelik! Oulike tuintjie vir klein hondjie, ons was baie dankbaar vir dit!

Fanie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie K

Was gerieflik naby aan ons bestemming en ook naby winkels.

Verblyf was rustig en stil. Kombuisie was goed toegerus en meubels en slaapplek van goeie kwaliteit. Zelda gaan uit haar pad om besoekers tuis te laat voel.

Florette L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florette L

Baie aangename gasvrou wat moeite doen om mens te laat welkom voel.

Ekstra sorg is gegee met 'n persoonlike verwelkomingspakkie en vars vrugte.

Bartlo N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bartlo N

Excellent quality, outstanding service and fast reply.

Not only is it neat and safe, but also well-liked for the gifts we receive and the attitude we're greeted with. I can fully depend on EuZelle when I need immediate accommodation that's worth the stay. Directions very easy as it's 2 minutes away to get back on Highway.

Levy M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Levy M

Pleasurable.

The guesthouse is very interesting and mind-boggling. The staff is willing to help and they can go the extra mile in making sure that your needs are catered for.

Adri D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Sommer net 'n heerlike bederfplek.

Zelda het uit haar pad gegaan om ons versoeke te akkommodeer. Persoonlike geskenkies met 'n sappie, lekkertjies en chippies vir elkeen, met sjampoo, sepies en room in die handdoeke toegevou. 'n Skinkbord vol ander lekkernye en bottels met koue water in die yskas het bygedra tot ons dadelik tuis gevoel het. Die plek is netjies en skoon, die tuintjie ideaal vir 'n klein hondjie. Alles was lekker en die omgewing so rustig. Ideaal vir 'n vinnige wegbreek. Ek kan hulle beslis aanbeveel.

Johan W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Ons nag by Euzelle was baie lekker gewees.

Ek en my vrou en honde was vriendelik gegroet met ons aankoms. Daar was 'n kaasbord en vrugte uitgesit vir ons om te geniet. Zelda het vir ons elk 'n peroonlike pakkie gemaak. Wat my baie beïndruk het is dat daar ys en koue water beskikbaar was. Die lugvesorging in die kamer was 'n wenner. Ek sal beslis weer daar oornag as ek in Bloemfontein is.

Catherine C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C

Zelda goes the extra mile. Will definitely be going back.

Zelda was very friendly, polite and goes the extra mile to make you comfortable. Everything is thought of. From coffee, rusks and snacks. Will definitely recommend her to all my family and friends.

Marlene F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Pragtig en netjies.

Perfekte oornagplek in Bloemfontein. Pragtig, netjies en skoon. Ontvangs baie vriendelik. Dankie Zelda vir alles, was lekker om weer by jou te kuier.

Yolanda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D

Fantastiese oornagplekkie.

Zelda is die beste gasvrou ooit. Heerlike verversings voorsien, super gasvry en dit was 'n wonderlike plekkie. Ons bejaarde Yorkies het die kuier net so geniet. Dankie Zelda.

Raymond P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Puik.

Vriendelike ontvangs.

Ronel E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Vyfster verblyf!

Wonderlike gasvrou. Baie dankie dat ek sommer dadelik tuis gevoel het. Die mooiste detail in die vertrekke wat soos 'n lafenis was na 'n lang rit. Sy het ook 'n versnapperings reggesit. Op my bed was 'n bederfboksie met my naam daarop waarop sy my welkom heet. Gaan bly gerus daar. Dis stil en rustig en naby die hoofweg.

Tselane N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tselane N

I had a fantastic stay!

The apartment was nothing less than quality! Service excellence was offered! I had an incredible stay.

Johan L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Pragtige plek en vriendelike gasvryheid.

Na lang vlug van Australië het ons sommer dadelik tuis gevoel met die netjiese, skoon plekkie en vriendelike ontvangs. Baie dankie Zelda.

Theo D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Uitstekende diens en netjiese kamers.

Baie dankie Eugene en Zelda vir julle gasvryheid en puik diens. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en sal beslis nie die laaste keer wees wat ons sien nie. Mag die Here julle besigheid ookryklik seen.

Marlize L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Heerlike bederf met 'n special touch.

Dankie Zelda en Eugene vir jul gasvryheid! Dit was heerlik om by julle te kuier. Zelda se spesiale aandag aan detail en al die ekstra bederf is uiters uniek en spesiaal. Sal Euzelle enige tyd aanbeveel!

Marga V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga V

Ek is so bly dat ek hierdie juweel gekry het. Zelda is 'n ongelooflike gasvrou en ek sal haar hoogs aanbeveel.

EuZelle se gaste woonstel het my behoorlik uitgeboul met die lae tarief vir wat jy kry. Haar plek is baie smaakvol gemeubileer en Zelda laat jou baie gou tuis voel wanneer jy arriveer. Sy het aan die fynste dingetjies gedink - soos om die toiletrol in 'n punt af te rond met 'n blommetjie geplak om dit in plek te hou. Sy het 'n geskenkpakkie met eetgoedjies op jou bed geplaas met jou naam uitgedruk en op die pakkie geplak. Pienk vir vrouens en blou vir mans. Nog eetgoedjies, soos bakkie met sjokolades, sout en kaas bordjie, vrugte, asook beskuit het jou absoluut tuis laat voel. Ek sal dit wyd en syd verkondig dat mense moet oorslaap by hierdie besonderse BnB. Ek weet ek sal van nou af net by Euzellle oorslaap.

Lin-marie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-marie C

Ons het lekker daar gebly en goeie nagrus gehad.

Klein goedjies en moeite maak saak. Sy het haar self oortref. Ons het baie welkom gevoel en sal defnitief weer op daardie lekker, gemaklike bed kan slaap. Baie dankie Aunty Z.

Tanya B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Beautiful accommodation with great hosts.

Thank you for making our stay special.

Giselle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giselle V

Fantastiese gasvryheid, vriendelike diens bo verwagting.

Fantastiese en vriendelike diens by ontvangs. Die eenheid was puik, netjies, skoon en goed toegerus. Daar was geensins enige iets wat gekort het nie.

Anandi W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi W

Huis weg van die huis.

Perfek vir een of meer nagte. Die beste is al die verassings en vriendelikheid.

Pierre F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Ongelooflik lekker, warm en netjies.

Met ons aankoms het Zelda ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel. Dankie vir jou persoonlike touch, ons het elke oomblik baie geniet.

Natalie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Felt like home. Cozy.

We loved our stay ar Euzelle and will definitely visit again. The host was extremely friendly and helpful and made us fell welcome instantly. The unit was beautiful, clean and had everything you need. The host Zelda, goes out of her way to make her guests feel special by presenting you with a little welcome gift and a small plate of cheese and crackers upon arrival. I would recommend staying at Euzelle, whether it's for business or personal travel. You will not be disappointed.

Heleen T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T

Lekkerste slaapplek.

Ek wil net aan die eienaar van Euzelle baie dankie sê vir die mooi, skoon en lekkeste plek wat ons al een aand oornag het. Baie netjiese, skoon plek en so lekker warm. Dankie vir die geskenkies.

Ineke K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K

Perfekte oornagverblyf met persoonlike aandag!

'n Pragtige selfsorgplek met 'n baie gawe gasvrou, Zelda, wat jou dadelik laat tuis voel. Het vooraf gereël om vroeër in te klok sonder enige probleme. Vir elkeen van ons was daar 'n spesiale geskenkie met ons name op, 'n bordjie met eetgoed en versnapperinge in die yskas. Absolute waarde vir geld en sommer naby alles in Bloemfontein. Ons gaan beslis terug na EuZelle toe! Dankie vir puik diens.

Marlene F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Uit die boonste rakke!

Zelda, baie dankie vir alles, dit was perfek en uit die boontste rakke. Netjies, skoon, gemaklik, smaakvol, alles was net perfek. Heerlik warm gestort en die verwarmer was baie welkom na die koue op Toyota stadium. 12 uit 10.

Louise V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Beste gastehuis waar ons al gebly het.

Waardeer presente op be, die melk saam met koffie en yogurt in die yskas en selfs koekies en beskuit vir ontbyt. Baie vriendelike, veilige verblyf. Was heerlik.

Rene E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E

Só lekker gebly. Wonderlike eienaars. Alles gedoen om dit vir ons so gemaklik en tuis te laat voel.

Die mooiste plek met oorvloed gasvryheid. Wil baie graag weer daar tuisgaan. Die persoonlike geskenkies wat ons ontvang het, was báie spesiaal. Beslis aan te beveel.

Anette B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B

Rustige plek en baie veilig.

Pragtige en vriendelike mense. Sal weer daar oornag.

Riette W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Euzelle is 'n lieflike, skoon gastehuis.

Ons was hartlik ontvang. Die kamer, badkamer en sitkamer met kombuisie is gerieflik ingerig. Ons was aangenaam verras met 'n bederfie, baie dankie vir jou moeite Zelda. Ons sien julle beslis weer volgende jaar!

Amoré B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré B

Heerlik.

Aangename mense en baie skoon. Troetelvriendelik.

Brent H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent H

Beautiful place.

Easy access to and from the N1. Extremely neat. Absolute value for money.

Choaro R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Choaro R

The service was excellent, can't complain thanks.

Everything there was fine have no complains the staff was great, don't mind coming back again.

EuZelle Gastekamers se terugvoer

Thank you Choaro. It was our pleasure to host you and will do so with love again. You are more than welcome.

EuZelle Gastekamers
Dirk V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Gerieflik, skoon, netjies, uitstekende diens, goed geleë.

Baie netjiese en skoon verblyf. Eugene en Zelda is werklik baie vriendelik en behulpsaam. Baie moeite gedoen vir ons om ons op ons gemak te laat voel. Ook baie hulpvaardig gewees met 'n persoonlike probleem wat ons gehad het. Sal EuZelle met graagte aanbeveel vir enige oorslaap in Bloemfontein.

EuZelle Gastekamers se terugvoer

Dit was vir ons 'n absolute plesier om julle te kon huisves. Baie sterkte met die groot besluit wat jul moet neem. Julle is enige tyd weer welkom

EuZelle Gastekamers
Leana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B

Amazing, wish I could stay longer!

Very clean and beautiful furnished. The owner is very friendly and helpful. I felt so spoiled with the present and snacks. Will stay there again any time and recommend to everyone.

EuZelle Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Leana. Was vir my baie lekker om jou hier te kon akkommodeer. Ek vertrou jou gesondheid is besig om met rasse skrede te verbeter. Sterkte en word gou gesond.

EuZelle Gastekamers
Connie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie B

Pragtige, knus blyplek.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te bederf en tuis te laat voel. Baie dankie vir uitstekende verblyf.

EuZelle Gastekamers se terugvoer

Baie dankie Connie en Wim. Dit was vir ons 'n absolute plesier om jul te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien! Wees geseënd.

EuZelle Gastekamers
Martie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Baie vriendelik, baie ekstras soos vrugte, pakkies met kos, beskuit, lugreëling, troeteldiervriendelik en 'n aangename ervaring.

Ons het gevoel dat ons eintlik te min betaal vir al die ekstra bederfies.

Helene N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene N

Heerlik, gasvry, lekker!

Baie vriendelike eienaars. Laat jou voel soos familie.

Veronica M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

Friendly, very neat.

Friendly and very neat.

Petro P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Ongelooflik.

Alles werk, dis pragtig en was ons beste oorslaap uit 5 oorslaap nagte soos ons gereis het.

Tania D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Perfekte oornagverblyf.

Die gasvrou was vriendelik en het alles gedoen om ons verblyf gerieflik te maak. Die plekkie was silwerskoon en baie netjies. Alles wat jy benodig is in die plek. Daar was onverwagte (maar baie welkome) ekstras en selfs 'n geskenksakkie vir die volgende dag. Ons het klaar besluit dat dit die perfekte oornagplek is in Bloemfontein en ons sal beslis weer daar bespreek.

Maureen. L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen. L

Uitstekend ontvang net moeg. Dis ver van mosselbaai af.

Alles was puik sy is n ongelooflike gasvrou. Het gebel om te hoor of ons veilig tuis was.

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 33, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e3d10795be4a2ccc5d3a5e37f94273dda6c1b759e8c24f7ab76d9f4f2550fa86316c4bd81bb07f4a03e0443ae4f660e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 33 Van Zyl Street Bloemfontein 9321 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.124878435042 26.183061089435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang