Evening Star Guest Units
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof met oond, yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Die eenheid het 'n tuintjie met 'n braai-area. Handdoeke, linne, tee, koffie en melk word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Slegs 1 voertuig per eenheid word toegelaat. Gaste met meer as 1 voertuig moet asb. vooraf met Evening Star reëlings tref.
'n Ekstra matras is op versoek, teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen gerus navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens in die leefarea, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die aparte kombuis is met 'n stoof met oond, yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Die eenheid het 'n tuintjie met 'n braai-area. Daar is 'n TV in die kamer. Handdoeke, linne, tee, koffie en melk word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Slegs 1 voertuig per eenheid word toegelaat. Gaste met meer as 1 voertuig moet asb. vooraf met Evening Star reëlings tref.
'n Ekstra matras is op versoek, teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen gerus navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n enkelbed, koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n TV. Handdoeke, linne, tee, koffie en melk word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Slegs 1 voertuig per eenheid word toegelaat. Gaste met meer as 1 voertuig moet asb. vooraf met Evening Star reëlings tref.
'n Ekstra matras is op versoek, teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen gerus navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n TV. Handdoeke, linne en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix en Shoumax.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Slegs 1 voertuig per eenheid word toegelaat. Gaste met meer as 1 voertuig moet asb. vooraf met Evening Star reëlings tref.
'n Ekstra matras is op versoek, teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen gerus navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n TV. Handdoeke, linne, tee, koffie en melk word voorsien. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Slegs 1 voertuig per eenheid word toegelaat. Gaste met meer as 1 voertuig moet asb. vooraf met Evening Star reëlings tref.
'n Ekstra matras is op versoek, teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen gerus navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang