Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evening Star Guest Units

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Paballo L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Welcoming, warm and lovely. The place is beautiful. We arrived very late after check-in time and the host was kind enough to assist us. It's really a home away from home. So comfortable and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons het oornag tussen Kaapstad en Pretoria. Dit was maklik om die bestemming te vind. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die beddens was baie gemaklik. Die waterdruk in die stort was heerlik. Die plek was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Sal weer kom. Dienslewering en verblyf is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker, mooi, rustig. Heerlik, vriendelik, mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very pleasant. Our host was very friendly and accommodating. The room was clean, and the kitchen had all the necessities. The bed was comfortable, and we were nice and warm. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is pragtig en mense baie vriendelik. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steffie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Goeie diens. Baie netjies, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It was a pleasant stay. Evening Star Guest Units has everything you'd need. The owners went out of their way to make our stay as comfortable as possible. We had everything we needed. Close to the big shops and Bloem Skou. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Salig. Baie lekker gebly. Net jammer TV kon nie verbind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik! Verblyf was baie lekker en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R680
R 680 R 612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R 680 R 612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52e9d4849be8686ca63f077633d769d013270e666a6ced14f6455f663c1b85eff4cd92a000b920192a5ceea2f845cf8b3e72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang