Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evening Star Guest Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 94 resensies vir Evening Star Guest Units
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Quintin C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C

Sal weer kom.

Dienslewering en verblyf is tops.

Talita F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita F

Lekker, mooi, rustig.

Heerlik, vriendelik, mooi.

Lesley K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley K

Very pleasant.

Our host was very friendly and accommodating. The room was clean, and the kitchen had all the necessities. The bed was comfortable, and we were nice and warm. Thank you so much.

Steffie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steffie D

Goeie diens.

Baie netjies, het baie lekker gebly.

Hester K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is pragtig en mense baie vriendelik.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Corrie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

It was a pleasant stay. Evening Star Guest Units has everything you'd need.

The owners went out of their way to make our stay as comfortable as possible. We had everything we needed. Close to the big shops and Bloem Skou. Will definitely come back.

Odelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia V

Salig.

Baie lekker gebly. Net jammer TV kon nie verbind nie.

Werner P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Baie gerieflik!

Verblyf was baie lekker en die gasvrou was baie vriendelik.

Elmien S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S

Alles baie netjies, heerlike warm bed in bitter koue. Sal definitief weer daar besp.

Heerlike blyplek, meer as wat mens nodig het!

Clayton W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton W

Beter as wat ek verwag het.

Ja, baie skoon en vriendelik.

Santi C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santi C

Alles wat nodig is.

Die verblyf was baie lekker.

Annette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Prakties, skoon en gemaklik.

Baie oulike oornag slaapplek.

Hennie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P

Vriendelike ontvangs en hulpvaardig. Dankie.

Baie gerieflik en lekker gebly.

Christiaan K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K

Good value for money.

Not 5 star but very clean and tidy and easily accessible.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lior T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lior T

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie lekker gebly ja.

Shaune B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune B

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies en skoon. Alles en meer wat jy benodig vir selfsorg vir kort- of langtermyn oorbly. Kan Evening Star Guest Units enige tyd aanbeveel. Ook lekker gerieflik naby die N1 sou jy wil oorslaap op pad of terug van die Kaap.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Shaune, ons waardeer.

Evening Star Guest Units
Nicolene B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Value for money.

Everything you need for a good night's stay.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Dankie Nicolene.

Evening Star Guest Units
Drucilla J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drucilla J

Superb, dit was rerig baie lekke om daar te bly. Alles was perfek.

Sal definitief teruggaan na Evening Star. Alles was perfek.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Dankie Drucilla, julle is altyd welkom.

Evening Star Guest Units
Anita S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Perfek vir oorslaap op pad Kaap toe.

Skoon netjiese verblyf, maklik vanaf N1.

Herman P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Goed dan.

Bevange bed, kaste en badkamer.

Cea Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cea Z

Vinnig en bevredigend.

Belinda het ons gul ontvang - oornag op kort kennisgewing met ekstra bagasie. Gemaklike en ruim oornag-eenheid. Was lekker skoon. Baie dankie.

Kitty G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty G

Alles was baie skoon en netjies en die elektriese kombers was 'n groot redding in die koue Bloemfontein se nagte.

Ons het baie lekker gebly, daar was net 'n misverstand met die parkering. Die remotes werk op die verkeerde hekke. Sanna het ons darem kort-kort kom help. Ons sou graag die wifi wou gebruik het, maar kon nêrens die password kry nie.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Hi Kitty. Jammer oor parkering, ek het die remotes weer gemerk nadat jul uit was.
Die Wi-Fi wagwoord is op die yskas geplak, maar ek herinner Sanna om mense te wys.

Evening Star Guest Units
Wayne R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R

Was regtig nice.

Mooi en veilige, lekke plek.

Richard M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Convenient stayover just off the N1 freeway.

We had a pleasant stayover at Evening Star Guest Units. The room was comfortable and well-presented. The only snag we had is trying to park our big double-cab LDV into a very small space, making it very difficult to exit the vehicle. We will truly recommend it.

Allan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan B

Excellent.

See stars.

Vassie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vassie G

Pleasant, quiet, good location, ideal for a short stay or stop over.

Sannie was a breath of fresh air after a long journey: a warm and friendly welcome. Overall highly recommend it for a short stay.

Ronel G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Baie netjiese veilige, skoon plekkie.

Sal definitief weer oorbly. Baie oulik, skoon en netjies.

Annamarie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie D

Baie gerieflik.

Rustig, skoon, baie geleë, en vriendelik.

Danie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie goeie waarde vir geld m.b.t. sakereise vir oornag. Sal beslis weer van Evening Star gebruikmaak.

Kamer 20 waar ek oornag het was great. Die bedlampie se skakelaar was egter beskadig en het nie gewerk nie en die TV se remote het ook nie gewerk nie maar verder was dit great. Vriendelike ontvangsdame.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Hi Danie, TV se remote is vervang. Dankie vir die laat weet.

Evening Star Guest Units
Roelien C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien C

Baie netjies en skoon. Als wat ons kon nodig hê, is daar.

Parkering bietjie klein vir 'n bakkie, maar verder het ons baie lekker gebly. Genoeg vir oornag, ons sal definitief weer gebruik maak van die plekkie. Die Netflix was vir ons kindjie 'n groot hoogtepunt.

Christiaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan K

Daar sal moet gekyk word na al die items wat nie werk nie.

Daar was 'n aanhoudende waterdrup in die dak, moontilk agv die reën of geyser? Die yskas maak 'n geraas soveel so dat jy wakker skrik van dit. Julle sal moet kyk na die staalhek se slot, dit gaan eendag vashaak en nie oopmaak nie. Die persoon met ons aankoms was baie behulpsaam, Sanna dink ek was haar naam.

Dawie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Veilig, netjies en naby die snelweg.

Dit was 'n vinnige oornag met heerlike reën. Alles wat nodig is, is daar. Dis baie netjies en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en haar huishulp, dierbaar en hulpvaardig. Baie dankie.

Marine O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marine O

Fantasties.

Baie professioneel, behulpsaam en net lekker mense om by te bly.

Bokkie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie K

Dit was heerlik om daar te kon slaap.

Sy is baie behulpsaam toe ons met die hek sukkel wat bietjie steeks was en dit is 'n groot plus punt.

Beatrix K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Erna L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Baie lekker daar gebly ─ skoon en netjies.

Rina was baie professioneel en behulpsaam. Het die slaapkamer warm gemaak voor ons donker gearriveer het. Die vars melk en stoof was 'n bonus. Sou graag gewaarsku wou wees dat hulle nie seep/sjampoe voorsien nie. Het teruggegaan vir 'n tweede aand toe ons besigheid in Bloemfontein nie klaar was nie.

Jonas M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonas M

Enjoyed my stay.

Enjoyed staying at that apartment but had an issue with the gate.

Maggie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie T

Clean and friendly.

Would recommend adding a fan or aircon for people out of town who are not used to the Bloemfontein heat.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sanette L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L

Fantasmagories.

Diens was puik. Ons het 'n goeie nagrus gehad.

Albert V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie geniet om oor te bly. Dit is die regte plek vir die budget groep. Ongekompliseerde inklok en 'n rustige verblyf. Sal weer oornag.

Jannie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L

Waarde vir geld.

Was perfek geleë en uitgelê vir ons groep. Dankie!

Elne C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elne C

Heerlike rusplek.

Eenheid waarin ons was mooi, netjies en skoon en gerieflik. Het lekker gerus en sal vir seker weer van hul gebruik maak.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Goeiedag Elne
Baie dankie vir die terugvoer.

Groete
Rina

Evening Star Guest Units
Stefani K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefani K

Ons het op kort kennisgewing verblyf nodig gehad en Evening Star het voldoen aan ons behoeftes!

Die kamer was netjies en skoon. Beddegoed en handdoeke was skoon. Ons het elke dag skoon handdoeke gehad en die kombuis was vir ons opgeruim teen die tyd wat ons weer die middag by die gastehuis teruggekom het!

Evening Star Guest Units se terugvoer

Goeidag Stefani,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Vriendelike Groete,
Rina
Eveningstar

Evening Star Guest Units
Marize V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize V

Vyfster verblyf.

Ons het baie lekker geslaap by Eveningstar. Rina het ons by die hek ontmoet en haar gasvryheid het ons oortref. Alles was pragtig en mooi skoon en netjies. Selfs ons hondjies kon in die agterplaas baljaar. Ek beveel Evening Star aan vir enige iemand.

Theresa P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Excellent

I was very happy with great service and hospitality. Will recommend Evening Star.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend

Ek was baie gelukkig met die goeie diens en gasvryheid. Sal Evening Star aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Derrick E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick E

Baie netjies en aangenaam verras met ruimte van kamer.

Ons sal beslis weer hier bly en vriende aanbeveel.

At B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At B

Goeie waarde vir geld.

Alles is in die haak, behalwe die TV wat glad nie wou werk nie. Rooibostee en vars melk sou lekker wees.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Goeiedag At

Baoe dankie vir die terugvoer.

Groete
Rina

Evening Star Guest Units
Esme H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme H

Gasvry en behulpsaam.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Alles was baie netjies en skoon.

Charles P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charles P

Gerieflik.

Die instansie het opknapwerk nodig. Soos die herstel van kasdeure en 'n laag verf.

Malcolm E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Malcolm E

9

Not well prepared for arrival.

Evening Star Guest Units se terugvoer

Good day Malcolm
Thank you for your feedback.
Regards
Rina

Evening Star Guest Units
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Pieter D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Dit was baie lekker om die nag daar deaur te bring.

Die eenheid is baie netjies, veilig en dit was 'n plesier om daar te kon oornag. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Nicola H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Baie aangenaam.

Sal weer hier oornag in die toekoms.

Danie V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Veilig, skoon en baie gerieflik.

Ons reis met 'n pekingese hondjie en die verblyf was ideaal vir ons behoefte gewees. Alles was in tip-top kondisie en ons gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam gewees. Gerieflik naby die N1 geleë en binne minute was ons weer op ons pad see toe. Beslis waarde vir geld.

Morne J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J

Rustig, privaat en baie netjies.

Elke keer wanneer ons na Evening Star gaan is ons beïndruk met die ontvangs. Rina is 'n baie vriendelike mens en sy maak seker dat ons alles het wat ons vir ons verblyf sal benodig. Alles is altyd netjies en skoon. Waarde vir geld? Absoluut! Baie dankie Rina en personeel van Evening Star. Baie dankie ook aan LekkeSlaap vir die maklike en probleemvrye manier waarop ons kan bespreek.

Morne J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J

Gerieflik, gemaklik, goed ingerig met professionele personeel wat uit hul pad gaan om enige persoon te akkomodeer.

5 sterre op alle gebiede!

Jurie J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie J

Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens. Goeie oorslaapplekkie!

Alles soos bestel en beloof. Puik plekkie vir oorslaap. Sepie en sjampoe in badkamer kan help en kry lugversorging in kamers!

Natassia L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natassia L

Gerieflik.

Net een aand daar geslaap, baie veilig en naby die hoofweg op pad Kaap toe. Gerieflik, skoon en netjies. Uitstekende diens ontvang.

At B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At B

Baie goeie verblyf . Sal enige tyd weer hier tuisgaan .

Jammer daar is nie 'n korting vir pensionarisse nie

Morne J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne J

Gerieflik, goed ingerig, privaat en geen inmenging van die staf nie.

Ontvangs was vriendelik en vlugtig. Alles was gereed en skoon. Area is baie stil en veilig.

Tony A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tony A

Very pleasant stay.

Very clean, people very friendly, well situated and good value for money. Secure parking. Close to malls and other amenities.

Yvonne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne V

Ons het lekker gebly dankie.

Was net een aand daar. Kamer was lekker groot vir ons gesin.

Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Pieter V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Baie netjies. Goeie vriendelike diens.

Vir die prys kon die geriewe beter wees. Badkamer te klein. Vir die prys kon ons beter kry.

Rene G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rene G

Waarde vir geld!

Die ligging is goed geleë vir reisigers naby N2 snelweg. Vriendelike personeel. Verblyf waas meer as verwagting.

Hendrik D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Aangenaam.

Dit is net jammer dat die waaier glad nie gewerk het nie. Verder het ons baie lekker gebly en geslaap. Goed toegeruste gastehuis.

Johannes W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes W

Nadat die probleem uitgesorteer is, sal ek dit wel aanbeveel.

Drie ure na ons beplande aankoms was die kamer steeds nie gereed nie. Die gasvrou was baie hulpvaardig om ander en selfs beter verblyf te verskaf.

Gideon R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R

Oulike plekkie.

Pragtig, netjies en volledig toegerus. Gemaklike beddens, baie skoon. Na aan snelweg, so perfek vir oornag op pad suid. Baie lekker gebly! Dankie.

Sorita V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita V

Vriendelike mense en gemaklike verblyf.

Sien die sterre.

Sanna-liza G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanna-liza G

Ons het baie lekker gebly en die plekkies was baie netjies.

Ons sal dit beslis aanbeveel.

Ulze V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulze V

Baie netjies, gemaklik en vriendelik ontvang.

Sien asb. die sterre.

Monique G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Baie goeie diens en puik netheid.

Sal definitief dit aanbeveel. Ons het laat aangekom en al was dit laat was hulle baie vriendelik en behulpsaam.

Alno S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alno S

Dit was regtig baie nice gewees.

Baie nice plek. Sal weer daar wil tuisgaan.

Chriszelda H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriszelda H

Vriendelik en baie netjies.

Baie skoon, netjies en vriendelike omgewing.

Rina V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Die plekkie is ongelooflik oulik en baie gerieflik ... en so pragtig binne.

Belinda is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het tot later vir ons gewag en die sleutels gebring. Sal definitief weer daar gaan bly ... definitief !

Edward W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward W

Very good!

Evening Star provided a very clean, comfortable guesthouse and they were prepared to accomodate the whole family! This guesthouse is certainly excellent value for money and provides all comforts away from home.

Martie F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F

Baie netjies.

Sien die sterre.

Gerhard U - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard U

Goeie waarde vir geld as mens net een nag wil oorslaap en nie baie vereis nie.

Nie regtig troeteldiervriendelik nie omdat 'n mens heeltyd die kamerdeur moes tou hou om te voorkom dat ons hondjies nie uit hardloop nie. Dit maak die kamer ook baie donker asook dat mens benoud voel a.g.v. dit. 'n Dubbeldeur wat bo en onder kan oopmaak sal die oplossing wees, of selfs 'n veiligheidshek. Die kamerdeur kon nie van binne af sluit nie, die stortdeur kon nie heeltemal toe maak nie, die seepbakkie in die stort kan nie leegloop van ou vuil water nie en die kamer se plafon is baie laag. Andersins was ons baie tevrede omdat die kamer so netjies en skoon was.

Morne B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B

Heerlik, gasvry, baie netjies.

Sal graag aanbeveel. Veral vir mense wat hou van 'n swem en 'n braai.

Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

My verblyf was rustig en gesellig tussen twee dae op die lang pad.

Ek het die namiddag opgedaag en bietjie gewag vir die mense van Evening Star, maar my kar kon veilig agter 'n veiligheidshek parkeer word. Die plekkie het al die basiese benodigdhede vir oorslaap en is spesiaal mooi gemaak. Netjies en skoon.

Theodore W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theodore W

Goed!

Ek sal hul definitief weer gebruik.

Johan P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Goed vir 1 aand oornag.

Sou net graag wou bly in die kamer wat ek bespreek het, en nie 'n ander nie. Sou ook graag bietjie meer melk wou gehad het as die oop 500 ml melk met net net genoeg vir 2 koppies koffie.

Callie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie V

Waarde vir geld.

Goed vir oornag, maar nie vir werk nie. Geriewe skoon.

Tanya V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya V

Teleurgesteld!

Muurproppe los, teëls gebreek in kombuis voor yskas, geen handwasseep in badkamer en geen opwasseep in kombuis. Net goed genoeg vir een nag se verblyf.

Zelda H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Baie rustige, mooi en netjiese plekkie! Regtig waarde vir geld.

'n Klein sepie in die badkamer volgende keer kan handig wees.

Suzanne D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D

Veilige, gemaklike verblyf op pad Kaap toe.

Kamers netjies en kombuis goed ingerig. Perfek vir oorslaap op pad Kaap toe! Die omgewing is stil en nagte is rustig sonder enige geraas van verkeer.

Elena S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena S

Oornagverblyf vir vier!

'n Skoon en netjiese woonstelletjie. Sal definitief weer hier oorslaap!

Jane-mare K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane-mare K

Baie gerieflik en netjies.

Die plek is baie huislik en gemaklik. Dis 'n goeie opset as daar 'n kleuter is.

Johann V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie geniet.

Ons is baie tevrede met die waarde vir geld en die ligging en die vriendelike diens.

Pieter V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Veilig, gerieflik, skoon en stil.

Vir een aand se oorbly op pad na Pretoria is dit ideaal.

Frits Z - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frits Z

Goed!

Die kamers is netjies en alhoewel ons laat die aand eers arriveer het, het die ontvangsdame van haar huis af gekom en kom oopsluit en seker gemaak ons is gemaklik.

Emily V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily V

Goeie waarde vir geld. Die kombuisie is goed ingerig, en beddegoed heerlik sag!

Goeie waarde vir geld. Die kombuisie is goed ingerig.

Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Linde-laan 42, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431033e1acc15e491e2469ae121b5d02b30383bd8447e0d16e16fd5bb075ac3176993d71f7f018f65a23da46bc2cb46edb60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang