Evergreen River Guest Farm
Beskrywing
Le Butterfly-kothuis het 2 privaat slaapkamers met en suite-badkamers. Die privaat hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander privaat slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea om nog 2 gaste te akkommodeer. Albei en suite-badkamers het storte. Die kombuis is met 'n potjiepot, gasketelbraai en gasstoof en oond toegerus. Die eetarea en sitarea is oopplan en het 'n binnenshuise kaggel. Die onderdakstoep het 'n ingeboude braai, stoepmeubels en mis-sproeiers. Buite is daar 'n buitestort, vuurmaakplek en 'n natuurlike rotsplonspoel. Die eenheid bied 'n uitsig op die berg en is minder as 200 m van die rivier af. 'n Waaier is in elke kamer beskikbaar. Daar is 'n radio met 'n USB/CD-funksie. Die vensters het muskietgaas. Die eenheid is hondvriendelik teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen voor hulle bespreek.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is nie TV's in die kothuise nie.
Daar is beperkte selfoonsein op die plaas, maar goeie sein is 2,5 km vanaf die plaas beskikbaar.
Geen kredietkaartgeriewe is beskikbaar nie. Indien 'n balans op die verskuldigde bedrag betaal moet word, moet gaste kontant saambring.
Honde is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word. Die koste is R200 per hond in die kothuise en R100 per hond by die Kareerivierkampterrein. Hierdie bedrag moet direk met aankoms betaal word.
Doen asb. navraag oor die bepalings en voorwaardes. Besoekers moet beddens, beddegoed en bakke vir troeteldiere saambring. Troeteldiere word nie op enige van die kothuise se meubels toegelaat nie. Indien dit gebeur, sal 'n ekstra wasgoedfooi gehef word. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die kothuis wees nie. Wanneer gaste 'n bespreking maak, moet hulle die aantal troeteldiere, grootte en ras bevestig. Die 2 inwonende honde moet in ag geneem word. Geen katte word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word voor 10:00 en na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Star Gazer het 2 privaat slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea om nog 2 gaste te akkommodeer. Albei en suite-badkamers het storte. Die kombuis is met 'n potjiepot, gasketelbraai, gasstoof en oond toegerus. Die eetarea en sitarea is oopplan en het 'n binnenshuise kaggel. Die onderdakstoep het 'n ingeboude braai, stoepmeubels en mis-sproeiers. Buite is daar 'n buitestort, vuurmaakplek en 'n natuurlike rotsplonspoel. Die eenheid bied 'n uitsig op die berg en is minder as 200 m van die rivier af. 'n Waaier is in elke kamer beskikbaar. Daar is 'n radio met 'n USB/CD-funksie. Die vensters het muskietgaas. Die eenheid is hondvriendelik teen 'n ekstra koste. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen voor hulle bespreek.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is nie TV's in die kothuise nie.
Daar is beperkte selfoonsein op die plaas, maar goeie sein is 2,5 km vanaf die plaas beskikbaar.
Geen kredietkaartgeriewe is beskikbaar nie. Indien 'n balans op die verskuldigde bedrag betaal moet word, moet gaste kontant saambring.
Honde is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word. Die koste is R200 per hond in die kothuise en R100 per hond by die Kareerivierkampterrein. Hierdie bedrag moet direk met aankoms betaal word.
Doen asb. navraag oor die bepalings en voorwaardes. Besoekers moet beddens, beddegoed en bakke vir troeteldiere saambring. Troeteldiere word nie op enige van die kothuise se meubels toegelaat nie. Indien dit gebeur, sal 'n ekstra wasgoedfooi gehef word. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die kothuis wees nie. Wanneer gaste 'n bespreking maak, moet hulle die aantal troeteldiere, grootte en ras bevestig. Die 2 inwonende honde moet in ag geneem word. Geen katte word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word voor 10:00 en na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie houtkothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is 40m vanaf die Groot Marico-rivier wat deur die plaas vloei. Daar is slaapplek vir 4 gaste, 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede privaat slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n aparte badkamer. Die oopplan-area het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas toegerus is, asook 'n eet- en sitarea. Die sitarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n berguitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die verblyf navraag oor die toestand van die grondpad doen voor hulle bespreek.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is nie TV's in die kothuise nie.
Daar is beperkte selfoonsein op die plaas, maar goeie sein is 2,5 km vanaf die plaas beskikbaar.
Geen kredietkaartgeriewe is beskikbaar nie. Indien 'n balans op die verskuldigde bedrag betaal moet word, moet gaste kontant saambring.
Honde is teen 'n ekstra koste welkom indien dit vooraf gereël word. Die koste is R200 per hond in die kothuise en R100 per hond by die Kareerivierkampterrein. Hierdie bedrag moet direk met aankoms betaal word.
Doen asb. navraag oor die bepalings en voorwaardes. Besoekers moet beddens, beddegoed en bakke vir troeteldiere saambring. Troeteldiere word nie op enige van die kothuise se meubels toegelaat nie. Indien dit gebeur, sal 'n ekstra wasgoedfooi gehef word. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die kothuis wees nie. Wanneer gaste 'n bespreking maak, moet hulle die aantal troeteldiere, grootte en ras bevestig. Die 2 inwonende honde moet in ag geneem word. Geen katte word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word voor 10:00 en na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort-weg, Erfdeel 106 of Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang