Evergreen River Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Stella S - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing! Beautiful! Peaceful! En net lekker!
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Stella. Dit was gaaf om julle te ontmoet en dankie vir julle warmte ook. Ons is baie bly dat julle ons plekkie en Star Gazer geniet. Sal wonderlik wees om julle weer te verwelkom. Wees veilig en Evergreen groete
Rob en Lynnie
Suemari D - Jun 2024
Algehele gradering
Bosveld vuurtjie, familie en vrede wat meer kan mens vra.
Karen J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker, gasvrou duisend baie welkom gevoel. Hulle doen baie moeite.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hallo Karen.
Dit was goed om julle te ontmoet. Jammer dit was so 'n kort besoek, maar bly julle het die Firefly Kothuis geniet. Mooi bly.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie
Chantelle J - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese en vriendelike omgewing.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Chantelle. Baie dankie vir jou resensie en dat julle by ons kom bly het. Altyd goed om te weet dat gaste die plaas geniet asook ons natuur en stilte. Veilig wees en mooi bly. Evergreen groete, Rob en Lynnie.
Annamarie G - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige, beeldskone bosveld. Sal beslis aanbeveel.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Annamarie
Dankie vir jou resensie en dit was wonderlik om jou te ontmoet.
Dankie vir die lekker gesels en kom kuier asseblief weer wanneer daar 'n geleentheid is.
Veilig wees.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel
Martin V - Jul 2023
Algehele gradering
Super rustig langs die rivier.
Enel V - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspan heerlik in die natuur. Privaat, rustige skoon eenheid met pragtige uitsigte.
Lees meerEvergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Enel
Baie dankie vir jou gedetailleerde resensie en die duime op aanbeveling vir verblyf by ons.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Veilig wees.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel
Hélanie J - Okt 2022
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Helanie
Ons is baie bly dat julle hulle verblyf hier by ons geniet het.
Sal wonderlik wees om julle weer te sien.
Veilig wees.
Evergreen groete
Rob en Lynnie Kriel
Victor B - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik rustig.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Victor en gesin
So bly dat julle die naweek op Evergreen geniet het.
Mooi bly.
Evergreen groete
Rob en Lynnie Kriel
Dolf V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustige bosveld naweek.
Cynthia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Cynthia en familie. Bly julle het die natuur en awesome sterre hier by ons op die plaas geniet. Veilig bly. Groete Rob Lynnie Lyle
Monica E - Jan 2022
Algehele gradering
We enjoyed our week stay, we unwind relaxed and just enjoyed the nature.
Rita L - Des 2021
Algehele gradering
Awesome stay. Accommodation was clean and units fitted with everything you might need and more for a self catering experience.
Madelynne P - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie om weg te breek!
Eska B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige naweek weg van tegnologie.
Cornell A - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld! Wonderlike gasvryheid en aandag aan detail verseker heerlike verbly.
Wilna D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige bos-wegbreek om kragte te herlaai.
Sharleene O - Des 2020
Algehele gradering
Exceeded expectation in every way - excellent, a lot of personal touch.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Sharleene. Thank you for this lovely review and it was lovely meeting you and yours and having you stay with us. Take care and safe travels always. Evergreen greetings, Rob and Lynnie Kriel.
Mariana T - Des 2020
Algehele gradering
Fabulous! Evergreen is a beautiful farm and Rain Lily Cottage has everything you need to be comfortable and then some. Rob, Lynnie and Lyle's hospitality is impeccable.
Danica B - Okt 2020
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde
Lees meerEvergreen River Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir hierdie resensie Danica. Ons waardeer al jou opmerkings en dit is ons plesier om hierdie dienste te verskaf aan ons besoekers.
Bly dat julle so lekker gekuier het en ons sien defnitief uit na 'n toekomstige kuiwer weer. Veilig bly.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie
Wendy A - Mrt 2020
Algehele gradering
The hosts were fantastic. Place is very clean and everything is there.
Rhona H - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Rhona. Dit was 'n groot plesier om julle hier te he en ons is baie bly dat julle dit so geniet het. Dankie vir die resensie, en ja, ons sien daarna uit vir julle volgende kuier geleentheid.
Wees veilig,
Evergreen groete
Rob & Lynnie Kriel
Magda R - Jul 2019
Algehele gradering
Stille natuurskoon belewenis.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Magda,
Baie dankie vir julle kuier hier by ons en vir die lekker saam gesels en braai. Ja, kom kuier asseblief weer.
Evergreen-groete
Rob, Lynnie & Lyle
Santa F - Nov 2019
Algehele gradering
Een van die bestes waar ek nog ooit oornag het.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die resensie Santa en wonderlik dat julle ons plekkie en natuurskoon kon geniet het. Kom kuier asseblief weer.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie Kriel
Madelaine S - Des 2019
Algehele gradering
Awesome wegbreek.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die kuier Madelaine, en die resensie ook. Ja nee kyk, plase sit met grondpaaie en dit kan ons nie vermy nie - maar so bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou weer te sien. Mooi bly en Evergreen groete.
James L - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en n hemel op aarde.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi James
Baie dankie vir jou resensie en ons hoop jy kom kuier weer.
Evergreen-groete
Rob en Lynnie Kriel.
Cobus B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met heelwat om te doen.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Cobus,
Baie dankie vir julle resensie en ons kon sien dat julle dit baie geniet het. Kom kuier weer gerus wanneer daar 'n geleentheid is.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie
Malan J - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Malan,
So bly dat ons julle kon ontmoet het en naturrlik was ons groen van jaloesie met julle avontuur na Zimbabwe.
Evergreen groete
Rob
Roelf N - Jun 2018
Algehele gradering
Skitterend. Vyfster.
Lees meerEvergreen River Guest Farm se terugvoer
Dagsê Roelf, dankie vir jou resensie en dit was wonderlik om julle hier te hê. Veral om te sien hoe julle dit alles geniet het, die vrae en belangstelling was so kosbaar. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Evergreen-groete
Rob en Lynnie Kriel
Tracy M - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige, mooi omgewing.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Tracy en familie, nogmaals dankie vir julle kuier hier by ons en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie vir die resensie.
Evergreen-groete
Rob en Lynnie Kriel
Johan R - Jun 2018
Algehele gradering
All I can say is wow!
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Johan and Nadine. We sincerely appreciate your review and want to thank you for the time taken in doing this review. It is appreciated. It was lovely meeting you both and having you stay over and of course we look forward to a next visit - and with the whole family. Safe travels and take care.
Evergreen greetings
Rob & Lynnie
Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Hartlike bosveld-gasvryheid, gerieflike blyplek, lieflike natuurskoon.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Dankie Paula vir julle kuier, asook resensie. Ons hoop julle kom kuier weer eendag. Evergreen groete, Rob & Lynnie
Iwan C - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Lees meerEvergreen River Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie en so bly dat julle ons natuur so geniet het. Julle was wonderlike gaste.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel
Edgar K - Aug 2018
Algehele gradering
Groot Marico MTB Gravel Cruise.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Edgar,
We are especially glad that you enjoyed your cycling and the game viewing on the bicycles. You cycled 30 km from Evergreen to the Marico Eye, and back off course. Well done! Please do not forget about the cycling tournament towards end July and the beginning of August each year.
Evergreen greetings
Rob
Suzanne C - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Elna W - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik! 'n Rustige omgewing met baie om te doen. Die kinders en die honde het dit baie geniet!
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Beste Elna en familie,
Nogmaals dankie vir die resensie. Ons vertrou dat julle weer eendag sal kom kuier.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel
Cilnette K - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, stil en fantasties.
Yolandi G - Nov 2017
Algehele gradering
Beter as 'n seevakansie.
Lees meerEvergreen River Guest Farm se terugvoer
Hi Yolandi
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle die plaas geniet het sowel as dit wat ons aanbied. Ons sien ook uit na julle volgende kuier.
Geniet al julle avonture in tussentyd.
Evergreen groete
Rob en Lynnie Kriel
David L - Aug 2017
Algehele gradering
An incredible house in a beautiful setting which is run by lovely people.
Lees meerEvergreen River Guest Farm se terugvoer
Dear David,
Thank you for your kind review. We are so happy that you enjoyed your stay and we look forward to hosting you in the future again.
Safe travels and adventures to you and yours.
Evergreen greetings.
Rob and Lynnie Kriel
Lise G - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie waar ons heerlik gerus het, sal beslis in die toekoms weer daar kuier.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Beste Lise en Renier,
Nogmaals dankie vir die verslag en ons is baie bly dat julle ons plaas, natuur en kothuis geniet het. Wonderlik om julle te kon ontmoet het en hoop om in die toekoms weer te sien.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie Kriel
Gerrit N - Des 2017
Algehele gradering
Perfect place to enjoy the quiet.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Dear Gerrit,
Thank you for the review, it was our pleasure having you here. We trust that you had a pleasant and safe trip back to the Cape.
Evergreen greetings,
Rob and Lynnie Kriel
Piet En Hester V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die resensie Piet en Hester. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het. Ons sien uit na 'n volgende kuier op die plaas.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie Kriel
Cornelis V - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik, naby aan rivier vir vermaak van kleintjies. Voldoende ingerig.
Dalene V - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Dalene, dit word waardeer. Dit was wonderlik om julle hier te hê en te ontmoet. Hoop julle geniet julle vakansie en hoop om julle weer eendag hier te sien. Evergreen groete, Rob en Lynnie
Peet V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Peet. Kom kuier gerus weer met 'n volgende geleentheid.
Vriendlike groete van Evergreen River Guest Farm
Rob & Lynnie Kriel
Johan V - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Evergreen River Guest Farm se terugvoer
Beste Johan,
Dankie dat julle by ons kom bly het en baie dankie vir hierdie verslag.
Groete van Evergreen.
Rob & Lynn Kriel
Mitzie G - Sep 2016
Algehele gradering
Presies wat ons verwag het - foto's reflekteer presies hoe dit lyk.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort-weg, Erfdeel 106 of Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang