Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ewigevreugde

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Lauraine D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

'n Genotvolle ruskansie met die gedruis van die see hoorbaar. 'n Besondere vriendelike en gasvrye gasvrou het alles baie gerieflik en lekker gemaak en ons selfs bederf met heerlike warm pannekoek! Die eenheid is baie gerieflik en skoon en beddens was uitstekend en die linne luuks en lekker. 'n Groter badhanddoek is al wat ek sou aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Ewigevreugde
Baie dankie Lauraine Valueer jou terugvoer en sal verseker iets aan die handdoeke doen. Kom gerus weer. Vriendelike groete Ansie

Eddie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Alles netjies en puik. Heerlik gekuier, geriewe baie netjies en volledig. Dienslewering puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Richard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Ideal for a couple wanting an excellent two or three days. Ewigevreugde is ideal for a couple wanting to get away from Cape Town for a weekend. This is especially so for people who are looking for a base from which to take long walks along the excellent coastal paths close by. A family of four may find the accommodation cramped, especially with teenage children, and when poor weather prevents outdoor activities and use of the garden and outdoor spaces. For stays of more than a few days, families may also find the kitchen space cramped despite its being very well equipped. This also applies to bedroom space as the rooms have little room for suitcases and backpacks; but the beds and bed linen are top quality and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Theo J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Excellent stay and friendly hosts. The stay was very nice, there were rusks, chocolate and complimentary wine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Ewigevreugde
Baie dankie Theo vir jou beoordeling. Dit word waardeer. Vertrou ons sien jou weer. Vriendelike groete Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ansie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasolien-straat 1, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f62c2745991df46b24e02a2edacca24cfe68cd877ca3be093a9afffd923795c2d8a8e43c27c927ee8c68a7da639f3c75900?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Glasolien Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4193508 19.1562079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang