Twin Towers @ Fairview Estates
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 98
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Conrad B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek naweek. Kom geniet!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Ellen C - Jun 2024
Algehele gradering
Quick family getaway.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Wow Ellen, baie dankie vir die ongelooflike moeite wat jy ingesit het met hierdie review. Ek waardeer dit opreg. Gaste soos julle maak ons lewens maklik en dan klop 'n mens se hart sommer warm. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete en 'n heerlike dag vir julle.
Liefde
Corlia
Marlie B - Mei 2024
Algehele gradering
Kos vir jou siel!
Jackie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike familie vakansie!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Jacqueline. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer op die plaas.
Quentin D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie Quentin
Julie L - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and very private.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Thank you, Julie.
Melvyn G - Aug 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed the experience.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi there Melvyn,
I'm glad you enjoyed your overall experience. We found the problem with the water pressure in the shower; there were some small loose stones in the pressure valve filter. We have removed it and now it is working perfectly. On my check-in template, it states that the TVs are Netflix only, however, people who have DSTV at home just use the app DSTV Stream if they want to watch DSTV. You should maybe find out how it works as it is quite helpful for future stays at other accommodation places. We will add buttons to the taps, thanks for that - we didn't realise they were missing.
Hoping to welcome you back in summer.
Regards,
Corlia
Michelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Dirt road.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi there, Michelle
The farm road is a beautiful as our neighbour is an egg farmer. Even small cars can drive on this road.
You really have to try it out.
Regards
Corlia
Desire S - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy stay.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi daar Desire
Baie dankie vir jou moeite met die terugvoer, dit toekomstige gaste sal jou inligting handig vind.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Corlia
Hannelie K - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi, sal beslis weer kom kuier.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie Hannelie, sien julle een van die dae weer. So bly julle het dit geniet en waardeer.
Jonathan S - Mei 2023
Algehele gradering
Great.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer, hoop ons sien julle gou weer op die plaas
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike wegbreekplek in die asemrowende Oos-Vrystaat.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie Pieter, dat jy die tyd geneem het om so 'n deeglike terugvoer te verskaf. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer op die plaas.
Groete
Corlia
Jaco J - Okt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede sonder gelyke.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Dankie Jaco, ons hoop ons sien julle sommer gou weer op die plaas.
Melanie W - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ongelooflik mooi.
Elize J - Jul 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese, unieke verblyfervaring in die idilliese Oos-Vrystaat.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir die moeite met jou resensie, Elize. Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Dit beteken vir my baie as 'n gas die tyd neem om sulke waardevolle inligting te deel.
Groete
Corlia
Verner O - Mei 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker, mooi en skoon.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Dankie Verner, vir die oulike resensie. Dit is lekker om so 'n informatiewe en positiewe resensie te kry. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Corlia.
Ethilda O - Mei 2022
Algehele gradering
Breathtaking views.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Thank you Ethilda, for the beautiful review, glad you enjoyed it. Hope to see you return to the farm in the near future.
Tiaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n avontuurbestemming.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie Tiaan, jy maak dit vir my die moeite werd om voort te gaan in die bedryf. Ek waardeer jou positiewe kommentaar. Hoop ons sien julle gou weer.
Debby D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was nog mooier as die foto's
Stephanie H - Sep 2021
Algehele gradering
What a gem!
Martie C - Jun 2021
Algehele gradering
Great worthwhile and unique experience.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Dankie Martie.
Tony K - Jun 2021
Algehele gradering
De Rust Farm Cottage is a wonderful retreat.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Thank you for the lovely review Tony.
Suzette W - Jan 2021
Algehele gradering
Ons is betower met die pragtige omgewing en kon ontspan, rus, lag en kuier.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi daar Suzette
Baie dankie vir jou mooi review. Dink as die son sou skyn sou die afstand nie 'n probleem gewees het nie, want dit is eintlik net 4km. Dankie vir jou hulp weereens met die alpaca. Dit reen nog al die pad hier op die plaas. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Corlia
Desire S - Des 2020
Algehele gradering
Adventure!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi daar Desire
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Watter areas het jy gevoel was nie skoon genoeg nie. Ek hoor graag van jou. Hoop om julle weer te ontvang by Fairview Estates.
Groete
Corlia
Lilly D - Jun 2019
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Thank you Lilly for the nice review, hoping to accommodate you in the near future.
Marius K - Jun 2019
Algehele gradering
Breathtaking views! Stunning stunning.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi there Matilda,
Thank you for the review, much appreciated. I would also like to thank you for all the suggestions that you left on my phone-will definitely look into them.
Regards,
Corlia
Annette S - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreeknaweek op baie mooi en stil ligging met baie gerieflike akkommodasie.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Annette,
Baie dankie vir jou mooi review. Ek hoop julle sal weer kom kuier op die plaas.
Heerlike dag vir jou.
Groete,
Corlia
Amanda B - Sep 2019
Algehele gradering
No words.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hi there
I am sorry that you had this experience. I have never had any other guests complaining about the road, unless you drive a sports car. The road was recently graded so maybe there were some sharp loose stones due to the grading.
Regards,
Corlia
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Margeux H - Jul 2018
Algehele gradering
Jy vind dadelik rustigheid as jy daar aankom.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Goeiedag Margeux,
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop julle gaan oor en oor die plaas besoek.
Ons poog om konstant verbeteringe aan te bring om julle verblyf meer en meer uniek en spesiaal te maak.
Lekker week vir julle.
Groete
Corlia
Schalk K - Sep 2018
Algehele gradering
Ultimate rest and escape from the busy world we live in.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Thank you, Schalk, for this beautiful review. We hope to host you again real soon. Only a pleasure to share our farm with guests.
Ronel L - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing, ons hoop om julle weer op die plaas te ontvang.
Magda A - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Dankie ek is bly jy het lekker gebly.
Kobus J - Okt 2017
Algehele gradering
#ALPACAMYBAGSAGAIN#TO#TWINTOWERS#MALCOOL!
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Kobus
Ek love you titel, dis so nice. Baie dankie vir die pragtige review. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Corlia
Alan M - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Madelie G - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Cecilia B - Jun 2017
Algehele gradering
Die natuur, die mense, die huisie alles was sielsverrykend!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie Cecilia vir hierdie mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Ek sal vir Elizabeth se julle het van haar gehou. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Karin E - Mei 2017
Algehele gradering
Was 'n lekker avontuur gewees.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Beste Karin,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang op die plaas. Moet sê, julle was dapper om te swem, lekker!
Groete,
Corlia
Annelie N - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspanne!
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Annelie
Baie dankie vir die terugvoer , ek waardeer dit baie. Sal kyk hoe die inligting voorkom op TravelGround se website en vir hulle vra om dit duidelik te maak. Die plaaswerkers se vrouens bly op die plaas en verdien geen geld behalwe as hulle vir die gaste skoonmaak. Dit is eintlik 'n projek om hulle ook 'n kans te gun om 'n geldjie te verdien. Skoonmaakdienste is opsioneel. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Corlia
Martie C - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik, uniek en baie ontspanne.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Martie
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle gou weer terug te hê op die plaas.
Lekker dag.
Groete
Corlia
Jan Harm E - Jan 2016
Algehele gradering
Uniek en ontspannend!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie Jan Harm vir die mooi terugvoer, bly julle het dit geniet. Ons ontvang julle graag weer.
Nadine P - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend! Die huis was so goed toegerus, alles was netjies en skoon!
Dewald V - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowende mooi ligging en baie mooi en gerieflike verblyf.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente, ek hoop ons sien jou sommer gou weer op die plaas.
Janette K - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was die heerlikste, mooiste plek om net terug te keer na die basiese en te herlaai.
Lees meerTwin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Janette
Baie dankie vir die mooi terugvoering, sal jul graag weer ontvang - die perde is werklik mal oor die bederf van die gaste.
Ons het baie goeie reën gehad ; so ek glo die wêreld gaan nou mooi word.
Lekker dag verder
Groete Corlia
Thwanette S - Des 2015
Algehele gradering
Awesome verblyf en asemrowende mooi omgewing.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Thwanette
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Ons poog konstant om terug te ploeg in ons plekke in en die nuwe motorafdak is amper klaar. Lekker dag verder
Renalda S - Aug 2015
Algehele gradering
Hemels!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Renalda,
Baie dankie vir al die mooi komplimente. Hoop om julle gou weer te akkommodeer op die plaas.
Vir ons 'n voorreg om ons stukkie hemel met ander te deel.
Groete,
Corlia
Mariska V - Jul 2015
Algehele gradering
Fairview Estates was soveel meer as waarvoor ons gehoop het!
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Hallo Mariska,
So bly julle het dit geniet en baie dankie vir al die mooi woorde.
Sal 'n voorreg wees om julle terug te verwelkom op die plaas.
Groete,
Corlia
Yolanda M - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik geslaap op die plaas, ongelooflik netjies, lekker 4 X 4 roetes gery.
Chantelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek.
Twin Towers @ Fairview Estates se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Chantelle. Hoop ons sien julle gou weer.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang