Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twin Towers @ Fairview Estates

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Twin Towers @ Fairview Estates is 'n bekoorlike huis met 3 verdiepings wat op Fairview Estates, naby Fouriesburg op die grens van Vrystaat en Lesotho geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin of groot groep en het al die geriewe om 'n lieflike vakansie te hê. Die landgoed is 'n plaas wat met Bonsmara-beeste, Appaloosa-perde en Alpakkas boer. Hierdie plaas bied asemrowende natuurskoon en die kans om werklik te ontspan.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste verdieping het 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die tweede verdieping beskik oor 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die derde verdieping beskik oor 'n die kombuis, eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuis en sitarea lei na 'n klein balkon. Daar is 'n ruim onthaalarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n braai. 'n Weber-braai is ook beskikbaar. Daar is ook 'n vuurput.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anneke N
Saam met vriende
5.0
Heerlik gerus, staproetes gedoen en by die dorpies rondom. Pragtige plek, baie uniek. Uitsig was asemrowend. Die pad tot daar was nie heeltemal geskik...
Sien meer
Okt 2024
Letitia S
5.0
Lekkerste, mooiste plaasverblyf! Ons gaan vir seker weer! Ek weet nie eers waar om te begin nie! Dis mooi, dis stil, daar is baie plek vir die kinders...
Sien meer
Sep 2024
Conrad B
Saam met vriende
5.0
Heerlike rustige wegbreek naweek. Kom geniet! Baie lekker gebly, elkeen wat saam was het kommentaar oor die great view, stil rustige omgewing, perfek ...
Sien meer
Jul 2024
Ellen C
Gesin met tieners
5.0
Vinnige familie wegbreek. I have stumbled upon Twin Towers @ Fairview Estates while looking for nice hiking trails, and decided to book...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir jou siel! Baie dankie Fairview Estates dat julle julle stukkie hemel met ons gedeel het. Dit was vreeslik lekker ons het so lekker gerus. En d...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 101

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Twin Towers @ Fairview Estates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b51acca11b8b5932d8c1c0421bbfcfb3f5b2238cecec5ad2aeaf604a279c316dd6f46c0312f28c22ef874574e0ec5f3deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 51 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.558748929757 28.295371532286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang