Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairway Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michele P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable, clean and very well equipped. We had a great few days. The air conditioning was a real win.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yandisa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Hosts very kind. Room spacious. WiFi top two. Safe parking for car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons sal graag weer wil terugkom. Ons het heerlik gebly. Mooi ruim vertrek. Goeie nagrus gehad. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Fairway Guest Lodge
Liewe Elmarie. Dit was lekker om julle te ontmoet, en dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete Deidre en Zauco

Lesley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lovely stay. Booked for my parents. They really enjoyed the unit. Hosts were helpful too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendlikheid, behulpsaam. Lekker rustig, wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Fairway Guest Lodge
Beste Erika Dit was so lekker om julle te ontmoet, en by ons te kon gehad het. En nou is julle nie meer gaste nie, maar vriende.

Rodney L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Conveniently situated on the south coast. Pleasant, secure, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zintle M
Kort verblyf
4.6
Des 2024

It was peaceful and quiet. The host was friendly and our unit was clean. My son and I enjoyed our stay at Fairway Guest Lodge. The location is not far from the shopping centre and the beach. The staff were very welcoming and the facilities were clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Fairway Guest Lodge
Dear Zintle. Thank you for staying with us; we are pleased that you had a good stay. We are looking forward to seeing you again.

Elize J
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Skoon en netjies. Ruim. Baie aangename mense en vriendelik. Het laat aangekom by gastehuis en was daar om vir my oop te maak. Dit het baie vir my beteken dat hul bereid was om vir my oop te kom maak na ure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Deidre
Fairway Guest Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit was lekker om jou by ons te hê - jy is nou deel van Fairway se storie. Ons hoop om jou gou weer te sien! Vriendelike groete, Deidre en Zauco

Gary S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Great. Very pleasant and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Fairway Guest Lodge
Dear Gary. We are pleased that you had a good stay and look forward to seeing you again.

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Baie geniet. Baie lekker, hebly dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway 20, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a02df2c21f5b047d7aa0b820206e3c5bbda11af852b98ebe27ab1941d34c0cfd22cf9e4076d5da99126a46a0eff14daf64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 20 Fairway St Michaels on sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.821487849542 30.394642353058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang