Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faithlands Self-Catering Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charmain P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stunning omgewing, goeie waarde vir geld. Baie goeie verblyf. Die cottage is baie goed ingerig, baie netjies en die omgewing is pragtig. Sal definitief weer gebruik maak van hierdie verblyf in die toekoms. Ons was baie goed ontvang, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Faithlands Self-Catering Cottage
Thank you so much! We look forward to hosting you again!

Rowland W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Beautiful area with lovely birds and green surroundings. Warm and cozy cottage that was very clean and well-equipped. Overall, we had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Faithlands Self-Catering Cottage
Thank you Rowland, we look forward to hosting your family again!

Anne T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Wonderful. Will definitely be returning. Absolutely loved it! In every way. The owner visited us a bit later and again, she was a most welcoming person. We'd only booked for 2 days to "test the waters" but could easily have stayed longer. Loved the tranquility, the views, and of course the sweet little donkeys and the pony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Faithlands Self-Catering Cottage
Thank you, Anne, we absolutely loved hosting you and look forward to seeing you again!

Alba S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Pragtig, skoon en baie goed geleë. Baie baie dankie. Ons het vreeslik lekker gebly en sommer dadelik tuis gevoel. Naby die gastehuis is Grass Roof 'n lieflike koffiewinkel en winkel met alles wat jy nodig het. Baie naby aan 'n pragtige strandjie ook, Sardinia Bay. Gasvrou baie vriendelik en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Faithlands Self-Catering Cottage
Baie dankie, Alba. Ons sien uit daarna om jou weer by Faithlands te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 1, Deer Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cf119a92899b7119e3b8fa4b02c0638a3dadc4872bfb854efc6aaee3fc86491542ba27becc97041793aae8f1a1cf91073d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 1 Deer Park Lane Deer Park 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011851552923 25.475903420763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang