Family Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Family Home is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Waverley, Bloemfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n lieflike patio met sitplek en is 'n wonderlike plek vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het volle toegang tot die eiendom se swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang