Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmstay Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth R
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Peaceful and relaxing. We were four siblings and my niece that stayed for two nights at Farmstay Cottage to attend a funeral nearby. The host was very friendly and kind. We had such an awesome time. We will definitely recommend this peaceful and relaxing cottage to friends and family. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Veilig en rustig. Pragtige en skoon. Al die geriewe is beskikbaar. Sal enige tyd weer van dit gebruik maak. Beveel dit aan vir enige toeris.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally-anne N
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Cosy and comfortable. 4 of us stayed at Farmstay Cottage to attend practical farm training nearby the guest house. We had such a lovely time we asked to stay another night. The hosts were so kind and accommodating. Thank you again. We'll definitely come back if we're in George and recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Asemrowend, rustig, fantasties. Die was 'n fantastiese stukkie goud, sal dit aanbeveel vir enige gesin. Gasheer was amazing. Plek goed toegerus, geen klagtes. Baie rustig naby alles, maar ver van stad se gewoel. Ons baba van 16 maande het dit rêrig baie baie geniet met die diere en skoon lug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Dis was 'n aangename belewenis met 'n baie gemaklike lekker plek wat uitstekend toegerus was. Die gasvryheid van Farmstay was regtig 'n puik ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kees K
1 nag
4.8
Aug 2019

Rustige verblyf. Ons het aangekom en is vriendelik gegroet. Die akkommodasie was netjies en skoon. Die ligging is perfek weg van die gewoel af maar naby genoeg aan alles (winkels/restaurante). Die bokke met babatjies was ‘n bonus vir ons plaaskinders. Jammer ons het net een nag by julle gehad. Volgende keer sal ons beslis langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY7VZcSLtpo4M0bQYP4qCNivDLY0mwadrcbSAmdgRxdUQl6eqWN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Beach Road Ha23 Hansmoeskraal 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033905632103 22.458716614678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang