Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feels Like Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tudorlaan 2, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Feels Like Home bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed in die hartjie van Sunninghill, Sandton. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek aangesien daar 'n uitnodigende swembad op die perseel is.

Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n solderarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area het ook 'n etenstafel.

Buite het gaste volle toegang tot die swembadarea wat ook 'n stoep met sitplek en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Tydens beurtkrag is daar 'n draagbare kragstasie wat gebruik kan word om fone te laai en sekere laewatt-toestelle soos die TV aan te dryf. Die draadlose versender het 'n ononderbroke kragtoevoer sodat die internet altyd beskikbaar sal wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Rich Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Tudorlaan 2, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
  • Gaste dink Feels Like Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tudorlaan 2, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcef2426274485bc45e4d5e5daa4d191410cf15da977fef421c70c55dd5f1849949a00ccf3681a57921937a3c625ccd7cb43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 2 Tudor Avenue Sunninghill 2157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.031269189611 28.076547570045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang