Fernkloof Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Marjorie L - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome, the host was extremely friendly and helpful and very accommodating,I would definitely go back, place was very clean and everything was on point, there was no loadshedding which was absolutely fabulous.
Fernkloof Cottage se terugvoer
Hi Marjorie,
Thank you for the lovely review.
We hope to see you again!
Kind regards
Lydia
Samantha V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plekkie, met als wat jy kan nodig hê en meer.
Fernkloof Cottage se terugvoer
Hello Samantha,
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Lydia
Tertia D - Okt 2022
Algehele gradering
Verblyf is baie goed geleë naby Fernkloof natuurreservaat en voëlklip strand. Baie netjiese en skoon geriewe. Lekker grasperk vir kinders om te speel.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flat-straat 63, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang