Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernkloof Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flat-straat 63, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Fernkloof Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis wat in die pragtige omgewing van Fernkloof, Hermanus, langs die Hermanus Gholflandgoed geleë is. Die kothuis is op 'n groot perseel apart van die hoofhuis geleë. Die eiendom is gerieflike stapafstand vanaf die unieke Fernkloof Natuurreservaat en die Hermanus-kranspad, terwyl die gewilde Hermanus-strande net 'n paar minute weg is.

Die kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkel uitschuifbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, kookplaat en ketel. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het rusbanke en 'n ingeboude binnebraai. Die leefarea maak oop na 'n tuinarea en buitebraaigeriewe. Wifi is beskikbaar.

'n Weelderige swembad is beskikbaar om te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en sonpanele om te help tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Fernkloof Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Flat-straat 63, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fernkloof Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flat-straat 63, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad806b0b144a015e2fa51be97ef0a3f974dd524147d01020275685cf82150b26c4caa230186784ac2884e88a6f80cfbf658?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 63 Flat Street Fernkloof 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4054528 19.2671872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang