Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fifth Avenue Beach House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Just what I was looking for! Home from home! My stay was very pleasant. The beach house was very convenient and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duma X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Excellent. It was nice, quiet. Just what we needed to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Netjies, skoon, ontspanne. Addo Olifant Park en Whale, Dolphin and Penguin cruise was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elizabeth
Fifth Avenue Beach House
Ons is so bly om te hoor dat julle jul tydjie hier by ons geniet het. Dankie vir die pragtige komplimente. Dit was lekker om julle te huisves. Hoop om gou weer so te maak.

Yolande H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2019

Professioneel, skoon en pragtig. Ek kan Fifth Avenue aanbeveel. Indien ek weer PE toe gaan, sal ek weer daar bly. Die kamers is netjies, skoon, en goed ingerig. Die standaardkamer waarin ek was, is 'n bietjie klein en die werkspasie min. Maar dis voldoende vir 'n aand of twee. Vir ontbyt is daar 'n groot verskeidenheid en dis heerlik. Die personeel is oor die algemeen baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 3, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlDlndMO7k5Zy3GEKI3KPYtZkzQMLzJzYEe9VeQ8Yaudhbod6bk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98441555188 25.665342419644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang