Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fifth Avenue Beach House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Fifth Avenue Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andrew D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Just what I was looking for! Home from home!

My stay was very pleasant. The beach house was very convenient and very comfortable.

Duma X - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duma X

Excellent.

It was nice, quiet. Just what we needed to relax.

Francois D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Netjies, skoon, ontspanne.

Addo Olifant Park en Whale, Dolphin and Penguin cruise was uitstekend.

Fifth Avenue Beach House se terugvoer

Ons is so bly om te hoor dat julle jul tydjie hier by ons geniet het. Dankie vir die pragtige komplimente. Dit was lekker om julle te huisves. Hoop om gou weer so te maak.

Fifth Avenue Beach House
Yolande H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H

Professioneel, skoon en pragtig.

Ek kan Fifth Avenue aanbeveel. Indien ek weer PE toe gaan, sal ek weer daar bly. Die kamers is netjies, skoon, en goed ingerig. Die standaardkamer waarin ek was, is 'n bietjie klein en die werkspasie min. Maar dis voldoende vir 'n aand of twee. Vir ontbyt is daar 'n groot verskeidenheid en dis heerlik. Die personeel is oor die algemeen baie professioneel en vriendelik.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 3, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlDlndMO7k5Zy3GEKI3KPYtZkzQMLzJzYEe9VeQ8Yaudhbod6bk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 3 Fifth Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.98441555188 25.665342419644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang